Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Jakobus 4

[1] [2] [3] [4] [5]

4:1 Waarvandaan kom oorlo en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle lede stryd voer nie?

4:2 Julle begeer en julle het nie, julle pleeg moord en is naywerig en julle kan niks verkry nie. Julle veg en maak oorlog, en julle het nie, omdat julle nie bid nie.

4:3 Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle verkeerd bid, om dit in julle welluste deur te bring.

4:4 Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van die wreld wil wees, word 'n vyand van God.

4:5 Of meen julle dat die Skrif tevergeefs s: Met jaloersheid begeer die Gees wat in ons woon?

4:6 Maar Hy gee groter genade; daarom s Hy: God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.

4:7 Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug.

4:8 Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges!

4:9 Weeklaag, treur en ween. Laat julle gelag in treurigheid verander word en julle blydskap in bedruktheid.

4:10 Verneder julle voor die Here, en Hy sal julle verhoog.

4:11 Broeders, moenie van mekaar kwaad spreek nie. Di wat kwaad spreek van sy broeder en sy broeder oordeel, spreek kwaad van die wet en oordeel die wet; en as jy die wet oordeel, is jy nie 'n dader van die wet nie, maar 'n regter.

4:12 Een is die Wetgewer, Hy wat mag het om te red en te verderf. Maar jy, wie is jy wat 'n ander oordeel?

4:13 Kom nou, julle wat s: Vandag of mre sal ons na di en di stad gaan en daar een jaar deurbring en handel drywe en wins maak--

4:14 julle wat nie eens weet wat mre sal gebeur nie. Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar 'n damp wat vir 'n kort tydjie verskyn en daarna verdwyn.

4:15 In plaas dat julle s: As die Here wil en ons lewe, dan sal ons dit of dat doen.

4:16 Maar nou roem julle in jul grootpratery. Al sulke roem is verkeerd.

4:17 Wie dan weet om goed te doen en dit nie doen nie, vir hom is dit sonde.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International