Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

HebreŽrs 5

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13]

5:1 Want elke hoŽpriester wat uit die mense geneem word, tree ten behoewe van mense op in die dinge wat in betrekking tot God staan, om gawes en offers vir die sondes te bring

5:2 as een wat kan saamvoel met die onwetendes en dwalendes, omdat hy self ook met swakheid bevange is.

5:3 En daarom juis moet hy, net soos vir die volk, so ook vir homself vanweŽ die sondes offer.

5:4 En niemand neem die waardigheid vir homself nie, maar hy wat deur God geroep word, net soos Ašron.

5:5 So het Christus ook Homself nie verheerlik om HoŽpriester te word nie, maar Hy het Hom verheerlik wat vir Hom gesÍ het: U is my Seun, vandag het Ek U gegenereer.

5:6 Soos Hy ook op 'n ander plek sÍ: U is priester vir ewig volgens die orde van Melgisťdek.

5:7 Hy wat in die dae van sy vlees gebede en smekinge met sterk geroep en trane aan Hům geoffer het wat Hom uit die dood kon red, en ook verhoor is uit die angs--

5:8 Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het;

5:9 en nadat Hy volmaak is, het Hy vir almal wat Hom gehoorsaam is, 'n bewerker van ewige saligheid geword

5:10 en is deur God genoem 'n hoŽpriester volgens die orde van Melgisťdek;

5:11 waaroor ons veel te sÍ het wat swaar is om te verklaar, omdat julle traag geword het om te hoor.

5:12 Want hoewel julle vanweŽ die tyd leraars behoort te wees, het julle weer nodig dat 'n mens julle die eerste beginsels van die woorde van God moet leer, en julle het weer behoefte aan melk en nie aan vaste spys nie.

5:13 Want elkeen wat melk gebruik, is onervare in die woord van geregtigheid, omdat hy 'n kind is.

5:14 Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoŽns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International