Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

1 Thimotheus 2

[1] [2] [3] [4] [5] [6]

2:1 In die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge, gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense;

2:2 vir konings en almal wat hooggeplaas is, sodat ons 'n rustige en stil lewe kan lei in alle godsvrug en waardigheid.

2:3 Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser,

2:4 wat wil hÍ dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.

2:5 Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus,

2:6 wat Homself gegee het as 'n losprys vir almal, as die getuienis op die regte tyd,

2:7 waartoe ek aangestel is as 'n prediker en apostel--ek sÍ die waarheid in Christus, ek lieg nie--'n leraar van die heidene in geloof en waarheid.

2:8 Ek wil dan hÍ dat die manne op elke plek moet bid en heilige hande ophef sonder toorn en twis.

2:9 So ook moet die vroue hulle versier met behoorlike kleding, gepaard met beskeidenheid en ingetoŽnheid, nie met vlegsels of goud of pÍrels of kosbare klere nie,

2:10 maar, soos dit vroue betaam wat die godsvrug bely, met goeie werke.

2:11 Die vrou moet haar in stilte laat leer in alle onderdanigheid.

2:12 Ek laat die vrou egter nie toe om onderrig te gee of oor die man te heers nie, maar sy moet haar stil hou.

2:13 Want Adam is eerste gemaak, daarna Eva.

2:14 En Adam is nie verlei nie, maar die vrou het haar laat verlei en het in oortreding gekom.

2:15 Maar sy sal gered word deur kinders te baar, as hulle bly in geloof en liefde en heiligmaking, met ingetoŽnheid.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International