Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Die Evangelie volgens Johannes 16

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21]

16:1 Hierdie dinge het Ek vir julle ges, sodat julle nie mag struikel nie.

16:2 Hulle sal julle uit die sinagoges ban. Ja, daar kom 'n uur dat elkeen wat julle om die lewe bring, sal dink dat hy 'n diens aan God bewys.

16:3 En dit sal hulle aan julle doen, omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook nie.

16:4 Maar hierdie dinge het Ek vir julle ges, sodat wanneer die uur kom, julle kan onthou dat Ek julle dit ges het. Maar Ek het julle dit nie van die begin af ges nie, omdat Ek saam met julle was.

16:5 En nou gaan Ek na Hom wat My gestuur het; en niemand van julle vra My: Waar gaan U heen nie?

16:6 Maar omdat Ek dit vir julle ges het, het droefheid julle hart vervul.

16:7 Maar Ek s julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;

16:8 en as Hy kom, sal Hy die wreld oortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel:

16:9 van sonde, omdat hulle in My nie glo nie;

16:10 en van geregtigheid, omdat Ek na my Vader gaan en julle My nie meer sal sien nie;

16:11 en van oordeel, omdat die owerste van hierdie wreld geoordeel is.

16:12 Nog baie dinge het Ek om aan julle te s, maar julle kan dit nou nie dra nie.

16:13 Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig.

16:14 Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig.

16:15 Alles wat die Vader het, is myne; daarom het Ek ges dat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig.

16:16 'n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer 'n klein tydjie, en julle sal My sien, omdat Ek na die Vader gaan.

16:17 Sommige van sy dissipels het toe onder mekaar gevra: Wat is dit wat Hy vir ons s: 'n Klein tydjie, en julle sien My nie; en weer 'n klein tydjie, en julle sal My sien; en: Ek gaan na die Vader?

16:18 Hulle het dan gevra: Wat is dit wat Hy s: 'n Klein tydjie? Ons weet nie wat Hy s nie.

16:19 En Jesus het gemerk dat hulle Hom wou vra, en Hy s vir hulle: Ondervra julle mekaar daaroor dat Ek ges het: 'n Klein tydjie, en julle sal My nie sien nie; en weer 'n klein tydjie, en julle sal My sien?

16:20 Voorwaar, voorwaar Ek s vir julle, julle sal ween en rou bedryf, maar die wreld sal bly wees. En julle sal bedroef wees, maar julle droefheid sal in blydskap verander.

16:21 'n Vrou het droefheid wanneer sy baar, omdat haar uur gekom het; maar wanneer die kindjie gebore is, dink sy nie meer aan haar benoudheid nie, om die blydskap dat 'n mens in die wreld gebore is.

16:22 Julle het dan ook nou droefheid, maar Ek sal julle weer sien en julle hart sal bly word, en niemand neem julle blydskap van julle weg nie.

16:23 En in daardie dag sal julle My niks vra nie. Voorwaar, voorwaar Ek s vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in my Naam, sal Hy julle gee.

16:24 Tot nou toe het julle niks in my Naam gevra nie. Bid en julle sal ontvang, sodat julle blydskap volkome kan wees.

16:25 Hierdie dinge het Ek deur gelykenisse tot julle gespreek, maar daar kom 'n uur wanneer Ek nie meer deur gelykenisse tot julle sal spreek nie, maar julle openlik van die Vader sal vertel.

16:26 In daardie dag sal julle in my Naam bid; en Ek s nie vir julle dat Ek die Vader aangaande julle sal vra nie;

16:27 want die Vader self het julle lief, omdat julle My liefgehad en geglo het dat Ek van God uitgegaan het.

16:28 Ek het van die Vader uitgegaan en in die wreld gekom. Weer verlaat Ek die wreld en gaan na my Vader.

16:29 Sy dissipels s vir Hom: Kyk, nou spreek U ronduit en gebruik geen gelykenis nie.

16:30 Nou weet ons dat U alles weet en nie nodig het dat iemand U iets vra nie. Daarom glo ons dat U van God uitgegaan het.

16:31 Jesus antwoord hulle: Glo julle nou?

16:32 Kyk, die uur kom en het nou gekom dat julle uitmekaar gejaag sal word, elkeen na sy eie toe, en My alleen sal laat; tog is Ek nie alleen nie, omdat die Vader met My is.

16:33 Dit het Ek vir julle ges, dat julle in My vrede kan h. In die wreld sal julle verdrukking h; maar hou goeie moed, Ek het die wreld oorwin.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International