Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Die Evangelie volgens Lukas 18

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24]

18:1 En Hy het ook aan hulle 'n gelykenis vertel met die oog daarop dat 'n mens gedurig moet bid en nie moedeloos word nie,

18:2 en gesÍ: Daar was 'n regter in 'n stad wat God nie gevrees en geen mens ontsien het nie.

18:3 En daar was in daardie stad 'n weduwee, en sy het gedurig na hom gekom en gesÍ: Doen reg aan my teenoor my teŽparty.

18:4 En 'n tyd lank wou hy nie; maar daarna het hy by homself gesÍ: Al vrees ek God ook nie en al ontsien ek geen mens nie,

18:5 tog sal ek, omdat hierdie weduwee my moeite gee, aan haar reg doen, sodat sy nie eindelik kom en my in die gesig slaan nie.

18:6 Toe sÍ die Here: Hoor wat die onregverdige regter sÍ.

18:7 Sal God dan nie reg doen aan sy uitverkorenes wat dag en nag tot Hom roep nie, al is Hy ook lankmoedig in hulle geval?

18:8 Ek sÍ vir julle dat Hy gou aan hulle reg sal doen; maar as die Seun van die mens kom, sal Hy wel die geloof op die aarde vind?

18:9 En Hy het ook met die oog op sommige wat op hulleself vertrou dat hulle regverdig is en die ander verag, hierdie gelykenis vertel.

18:10 Twee manne het na die tempel opgegaan om te bid, die een 'n FariseŽr en die ander 'n tollenaar.

18:11 En die FariseŽr het gaan staan en by homself so gebid: o God, ek dank U dat ek nie soos die ander mense is nie--rowers, onregverdiges, egbrekers, of ook soos hierdie tollenaar nie.

18:12 Ek vas twee keer in die week, ek gee tiendes van alles wat ek verkry.

18:13 En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy oŽ na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en gesÍ: o God, wees my, sondaar, genadig!

18:14 Ek sÍ vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word.

18:15 En hulle het ook die klein kindertjies na Hom gebring, sodat Hy hulle kon aanraak; en toe die dissipels dit sien, het hulle hul bestraf.

18:16 Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesÍ: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God.

18:17 Voorwaar Ek sÍ vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.

18:18 En 'n sekere owerste vra Hom en sÍ: Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beŽrwe?

18:19 En Jesus antwoord hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie behalwe een, naamlik God.

18:20 Jy ken die gebooie: Jy mag nie egbreek nie; jy mag nie doodslaan nie; jy mag nie steel nie; jy mag geen valse getuienis gee nie; eer jou vader en jou moeder.

18:21 En hy sÍ: Al hierdie dinge het ek onderhou van my jeug af.

18:22 En toe Jesus dit hoor, antwoord Hy hom: Nog een ding ontbreek jou--verkoop alles wat jy het, en verdeel dit onder die armes, en jy sal 'n skat in die hemel hÍ; kom dan hier, volg My.

18:23 Toe hy dit hoor, het hy diep bedroef geword, want hy was baie ryk.

18:24 En toe Jesus sien dat hy diep bedroef geword het, sÍ Hy: Hoe beswaarlik sal hulle wat goed besit, in die koninkryk van God ingaan.

18:25 Want dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.

18:26 Daarop sÍ die wat dit gehoor het: Wie kan dan gered word?

18:27 Maar Hy antwoord: Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik.

18:28 Toe sÍ Petrus: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg.

18:29 En Hy sÍ vir hulle: Voorwaar Ek sÍ vir julle, daar is niemand wat huis of ouers of broers of vrou of kinders verlaat het ter wille van die koninkryk van God,

18:30 wat nie baiemaal soveel in hierdie tyd sal ontvang nie en die ewige lewe in die eeu wat kom.

18:31 En Hy het die twaalf by Hom geneem en vir hulle gesÍ: Kyk, ons gaan op na Jerusalem, en alles wat deur die profete geskrywe is, sal aan die Seun van die mens vervul word.

18:32 Want Hy sal oorgelewer word aan die heidene en bespot en mishandel word, en op Hom sal gespuug word;

18:33 en nadat hulle Hom gegťsel het, sal hulle Hom doodmaak; en op die derde dag sal Hy opstaan.

18:34 Maar hulle het niks hiervan begryp nie, en hierdie woord was vir hulle bedek, en hulle het nie verstaan wat gesÍ is nie.

18:35 En terwyl Hy naby Jťrigo kom, sit daar 'n blinde man langs die pad en bedel;

18:36 en toe hy 'n skare hoor verbygaan, vra hy wat dit is.

18:37 En hulle vertel hom: Jesus die Nasarťner gaan verby.

18:38 Toe roep hy uit en sÍ: Jesus, Seun van Dawid, wees my barmhartig!

18:39 En die wat voor loop, bestraf hom dat hy moet stilbly. Maar hy het al harder uitgeroep: Seun van Dawid, wees my barmhartig!

18:40 En Jesus het gaan staan en bevel gegee dat hy na Hom gebring moes word; en toe hy naby kom, vra Hy hom

18:41 en sÍ: Wat wil jy hÍ moet Ek vir jou doen? En hy antwoord: Here, dat ek kan sien.

18:42 En Jesus sÍ vir hom: Sien! Jou geloof het jou gered.

18:43 En onmiddellik het hy gesien en Hom gevolg, terwyl hy God verheerlik. En toe die hele volk dit sien, het hulle aan God die lof gegee.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International