Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Die Evangelie volgens Lukas 13

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24]

13:1 En in dieselfde tyd was daar mense teenwoordig wat Hom berig gebring het van die GalilťŽrs wie se bloed Pilatus met hulle offers gemeng het.

13:2 En Jesus antwoord en sÍ vir hulle: Dink julle dat hierdie GalilťŽrs groter sondaars was as al die GalilťŽrs, omdat hulle sulke dinge gely het?

13:3 Nee, sÍ Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.

13:4 Of daardie agttien op wie die toring van Silůam geval en hulle gedood het--dink julle dat hulle meer skuldig was as al die mense wat in Jerusalem woon?

13:5 Nee, sÍ Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom.

13:6 En Hy het hierdie gelykenis uitgespreek: 'n Man het 'n vyeboom gehad wat in sy wingerd geplant was, en hy het gekom en vrugte daaraan gesoek en niks gekry nie.

13:7 Toe sÍ hy vir die tuinier: Kyk, drie jaar kom ek om vrugte aan hierdie vyeboom te soek en ek kry niks nie; kap hom uit. Waarvoor maak hy die grond nog onvrugbaar?

13:8 Maar hy antwoord en sÍ vir hom: Meneer, laat hom nog hierdie jaar staan totdat ek om hom gespit en mis gegooi het.

13:9 As hy dan vrugte dra, goed; maar so nie, dan kan u hom anderjaar uitkap.

13:10 En Hy was besig om op die sabbat in een van die sinagoges te leer.

13:11 En daar was 'n vrou wat 'n gees van krankheid agttien jaar lank gehad het, en sy was inmekaargetrek en glad nie in staat om regop te kom nie.

13:12 En toe Jesus haar sien, roep Hy haar en sÍ: Vrou, jy is van jou krankheid verlos.

13:13 En Hy het haar die hande opgelÍ, en onmiddellik het sy regop gestaan en God verheerlik.

13:14 Maar die owerste van die sinagoge, wat verontwaardig was dat Jesus op die sabbat genees het, antwoord en sÍ vir die skare: Daar is ses dae waarop 'n mens behoort te werk; kom dan op diť dae en laat julle genees en nie op die sabbatdag nie.

13:15 Toe antwoord die Here hom en sÍ: Jou geveinsde, maak elkeen van julle nie op die sabbat sy os of esel van die krip los en lei hom weg om hom te laat drink nie?

13:16 Maar hierdie vrou wat 'n dogter van Abraham is, wat die Satan--dink daaraan! --agttien jaar lank gebind het, moes sy nie van hierdie band op die sabbatdag verlos word nie?

13:17 En toe Hy dit sÍ, het al sy teŽstanders beskaamd geword; en die hele skare was bly oor al die heerlike dinge wat deur Hom gebeur het.

13:18 En Hy het gesÍ: Hoedanig is die koninkryk van God en waarmee sal Ek dit vergelyk?

13:19 Dit is soos 'n mosterdsaad wat 'n man geneem en in sy tuin gesaai het; en dit het gegroei en 'n groot boom geword, en die voŽls van die hemel het nes gemaak in sy takke.

13:20 En weer het Hy gesÍ: Waarmee sal Ek die koninkryk van God vergelyk?

13:21 Dit is soos suurdeeg wat 'n vrou neem en in drie mate meel inwerk totdat dit heeltemal ingesuur is.

13:22 En onderwyl Hy geleer het en op reis was na Jerusalem, het Hy stede en dorpe deurgegaan.

13:23 Toe sÍ iemand vir Hom: Here, is die wat gered word, min? En Hy antwoord hulle:

13:24 Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want baie, sÍ Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en sal nie in staat wees nie.

13:25 Wanneer die eienaar van die huis opgestaan en die deur gesluit het, en julle begin buitekant te staan en aan die deur te klop en te sÍ: Here, Here, maak vir ons oop--sal Hy antwoord en vir julle sÍ: Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie.

13:26 Dan sal julle begin sÍ: Ons het in u teenwoordigheid geŽet en gedrink, en U het op ons strate geleer.

13:27 En Hy sal sÍ: Ek sÍ vir julle, Ek ken julle nie waar julle vandaan is nie. Gaan weg van My, al julle werkers van die ongeregtigheid!

13:28 Daar sal geween wees en gekners van die tande, wanneer julle Abraham en Isak en Jakob en al die profete in die koninkryk van God sal sien, maar julle self uitgedryf buitentoe.

13:29 En hulle sal kom van oos en wes en van noord en suid en aansit in die koninkryk van God.

13:30 En daar is laastes wat eerste sal wees, en daar is eerstes wat laaste sal wees.

13:31 En op dieselfde dag het sommige van die FariseŽrs na Hom gekom en vir Hom gesÍ: Gaan weg en vertrek hiervandaan, want Herodes wil U om die lewe bring.

13:32 En Hy het vir hulle gesÍ: Gaan vertel daardie jakkals: Kyk, Ek dryf duiwels uit en maak gesond, vandag en mŰre, en op die derde dag is Ek klaar.

13:33 Maar Ek moet vandag en mŰre en die volgende dag verder gaan, want dit kan nie gebeur dat 'n profeet buitekant Jerusalem omkom nie.

13:34 Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en die wat na jou gestuur is, stenig, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak, soos 'n hen haar kuikens onder die vlerke, en julle wou nie.

13:35 Kyk, julle huis word vir julle woes gelaat. Voorwaar Ek sÍ vir julle dat julle My sekerlik nie sal sien nie totdat die dag kom wanneer julle sal sÍ: GeseŽnd is Hy wat kom in die Naam van die Here!

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International