Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Die Evangelie volgens Mattheus 17

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28]

17:1 En n ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes, sy broer, saamgeneem en hulle op 'n ho berg in die eensaamheid gebring.

17:2 En Hy het voor hulle van gedaante verander, en sy aangesig het geblink soos die son, en sy klere het wit geword soos die lig.

17:3 En kyk, daar verskyn aan hulle Moses en Ela in gesprek met Hom.

17:4 Toe begin Petrus vir Jesus te s: Here, dit is goed dat ons hier is; as U wil, laat ons hier drie hutte maak: vir U een en vir Moses een en een vir Ela.

17:5 Terwyl hy nog spreek, oordek 'n helderligte wolk hulle meteens en daar s 'n stem uit die wolk: Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het. Luister na Hom!

17:6 En toe die dissipels dit hoor, het hulle op hul aangesig geval en was baie bevrees.

17:7 En Jesus het nader gekom en hulle aangeraak en ges: Staan op en moenie vrees nie.

17:8 Toe slaan hulle hul o op en sien niemand meer nie, behalwe Jesus alleen.

17:9 En onderwyl hulle van die berg afklim, het Jesus hulle bevel gegee en ges: Julle moet vir niemand iets van die gesig s voordat die Seun van die mens uit die dode opgestaan het nie.

17:10 En sy dissipels vra Hom en s: Waarom s die skrifgeleerdes dan dat Ela eers moet kom?

17:11 En Jesus antwoord en s vir hulle: Dis waar, Ela kom eers en sal alles herstel;

17:12 maar Ek s vir julle dat Ela al gekom het, en hulle het hom nie erken nie, maar aan hom alles gedoen wat hulle wou. So sal die Seun van die mens ook deur hulle ly.

17:13 Toe verstaan die dissipels dat Hy met hulle van Johannes die Doper gespreek het.

17:14 En toe hulle by die skare kom, gaan daar 'n man na Hom en val voor Hom op die knie en s:

17:15 Here, ontferm U oor my seun, want hy is maansiek en ly swaar; want dikwels val hy in die vuur en dikwels in die water.

17:16 En ek het hom na u dissipels gebring, en hulle kon hom nie gesond maak nie.

17:17 Toe antwoord Jesus en s: o Ongelowige en verdraaide geslag, hoe lank sal Ek by julle wees, hoe lank sal Ek julle verdra? Bring hom hier vir My.

17:18 Daarop bestraf Jesus hom; en die duiwel het van hom uitgegaan, en die seun het gesond geword van daardie uur af.

17:19 Toe kom die dissipels na Jesus afsonderlik en s: Waarom kon ons hom nie uitdryf nie?

17:20 En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek s vir julle, as julle geloof het soos 'n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg s: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie.

17:21 Maar hierdie geslag gaan nie uit behalwe deur gebed en vas nie.

17:22 En terwyl hulle in Galila rondgaan, het Jesus vir hulle ges: Die Seun van die mens sal oorgelewer word in die hande van die mense;

17:23 en hulle sal Hom doodmaak, en op die derde dag sal Hy opstaan. En hulle het baie bedroef geword.

17:24 En toe hulle in Kaprnam kom, het die wat die tempelbelasting ontvang, na Petrus gegaan en ges: Betaal julle Meester nie die tempelbelasting nie?

17:25 Hy antwoord: Ja. En toe hy in die huis inkom, was Jesus hom voor en s: Wat dink jy, Simon? Van wie neem die konings van die aarde tol of belasting--van hulle seuns of van die vreemdelinge?

17:26 Petrus antwoord Hom: Van die vreemdelinge. Jesus s vir hom: Dan is die seuns vry.

17:27 Maar dat ons hulle geen aanstoot mag gee nie, gaan na die see toe, gooi 'n hoek uit en neem die eerste vis wat opkom; en as jy sy bek oopmaak, sal jy 'n stater kry; neem dit en gee dit aan hulle vir My en vir jou.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International