Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Sagaria 5

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14]

5:1 En ek het my oŽ weer opgeslaan en gekyk--daar was 'n vlieŽnde boekrol.

5:2 En hy het vir my gesÍ: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien 'n vlieŽnde boekrol, sy lengte is twintig el en sy breedte tien el.

5:3 Daarop sÍ hy vir my: Dit is die vloek wat uitgaan oor die ganse land; want ooreenkomstig daarmee sal al die diewe hiervandaan weggeruim word, en ooreenkomstig daarmee sal al die meinediges hiervandaan weggeruim word.

5:4 En laat dit uitgaan, spreek die HERE van die leŽrskare, en dit sal kom in die huis van die dief en in die huis van hom wat vals sweer by my Naam; en dit sal binne-in sy huis vernag en dit verteer saam met sy balke en sy klippe.

5:5 Daarop kom die engel vorentoe wat met my gespreek het, en sÍ vir my: Slaan tog jou oŽ op, en kyk wat daar te voorskyn kom.

5:6 Toe sÍ ek: Wat beteken dit? En hy antwoord: Dit is die efa wat te voorskyn kom. Verder het hy gesÍ: So lyk hulle in die ganse land.

5:7 En meteens word daar 'n looddeksel opgelig, en daar was 'n vrou wat binne-in die efa sit.

5:8 En hy sÍ: Dit is die goddeloosheid. En hy het haar binne-in die efa teruggewerp en die looddeksel op die opening daarvan gegooi.

5:9 Toe slaan ek my oŽ op en kyk--daar kom twee vroue te voorskyn met die wind in hulle vlerke; en hulle het vlerke gehad soos die vlerke van 'n groot sprinkaanvoŽl, en hulle het die efa weggevoer tussen die aarde en die hemel.

5:10 Daarop sÍ ek aan die engel wat met my gespreek het: Waarheen bring hulle die efa?

5:11 En hy antwoord my: Om vir haar 'n huis te bou in die land SŪnear; en is dit klaar, dan word sy daar op haar plek neergesit.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International