Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Sagaria 4

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14]

4:1 En die engel wat met my gespreek het, het teruggekom en my gewek soos 'n man wat uit die slaap opgewek word.

4:2 En hy het vir my gesÍ: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien daar 'n kandelaar, heeltemal van goud, en sy oliekan bo-oor hom en sy sewe lampe op hom; telkens sewe aanvoerpype loop na die lampe wat bo-oor hom is.

4:3 Ook twee olyfbome langs hom, een aan die regterkant van die oliekan en een aan die linkerkant daarvan.

4:4 Daarop het ek begin spreek en aan die engel wat met my gespreek het, gesÍ: Wat beteken dit, my heer?

4:5 En die engel wat met my gespreek het, antwoord en sÍ vir my: Weet jy dan nie wat dit beteken nie? En ek het gesÍ: Nee, my heer.

4:6 Toe antwoord hy en sÍ vir my: Dit is die woord van die HERE aan SerubbŠbel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sÍ die HERE van die leŽrskare.

4:7 Wie is jy, groot berg? Voor SerubbŠbel sal jy tot 'n gelykte word! En hy sal die sluitsteen te voorskyn bring onder uitroepe van: Genade, genade oor hom!

4:8 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesÍ:

4:9 Die hande van SerubbŠbel het die fondament van hierdie huis gelÍ, en sy hande sal dit voltooi; dan sal jy weet dat die HERE van die leŽrskare my na julle gestuur het.

4:10 Want wie verag die dag van klein dinge, terwyl daardie sewe--die oŽ van die HERE wat die ganse aarde deurloop--met blydskap die skietlood aanskou in die hand van SerubbŠbel?

4:11 Daarop het ek begin spreek en aan hom gesÍ: Wat beteken hierdie twee olyfbome aan die regterkant van die kandelaar en aan die linkerkant daarvan?

4:12 En ek het toe nogmaals gespreek en vir hom gesÍ: Wat beteken die twee olyftakkies aan die kant van die twee goue pype wat goud uit hulle laat uitstroom?

4:13 Toe antwoord hy my en sÍ: Weet jy nie wat dit beteken nie? En ek het gesÍ: Nee, my heer.

4:14 En hy sÍ: Dit is die twee gesalfdes wat by die Here van die ganse aarde staan.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International