Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Amos 6

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9]

6:1 Wee die gerustes in Sion en die sorgelose op die berg van SamarŪa, die vernames van die eerste onder die nasies, na wie die huis van Israel kom!

6:2 Trek deur na Kalne en kyk, gaan van daar na Hamat, die groot stad, en trek af na Gat van die Filistyne! Is hulle beter as hierdie koninkryke? Of is hulle grondgebied groter as julle grondgebied? --

6:3 julle wat die dag van onheil veraf stel en die setel van geweld nader skuiwe!

6:4 Wat op bedde van ivoor lÍ en uitgestrek lÍ op hulle rusbanke en die lammers van die kleinvee en die kalwers uit die stal eet!

6:5 Wat liedjies sing met begeleiding van die harp, wat net soos Dawid vir hulle musiekinstrumente uitdink!

6:6 Wat uit offerkomme wyn drink en hulle met die beste soorte olie salf, maar hulle nie oor die verbreking van Josef bekommer nie.

6:7 Daarom sal hulle nou op die voorpunt van die ballinge in ballingskap gaan, en daar sal 'n end kom aan die rumoerige gejubel van die leeglÍers.

6:8 Die Here HERE het by Homself gesweer, spreek die HERE, die God van die leŽrskare: Ek het 'n afsku van die trotsheid van Jakob en haat sy paleise; daarom lewer Ek die stad oor en al wat daarin is.

6:9 En as daar tien man in een huis oorgebly het, sal hulle sterwe.

6:10 En wanneer iemand se bloedverwant, die een wat hom wil verbrand, hom optel om die bene uit die huis te verwyder, en aan iemand wat in die agterste vertrekke is, sÍ: Is daar nog iemand by jou? en hy antwoord: Nee--dan sal die eerste sÍ: Bly stil, want dit is nie gepas om die Naam van die HERE te vermeld nie!

6:11 Want kyk, die HERE gee bevel, en hulle slaan die groot huis tot 'n puinhoop en die klein huis tot splinters.

6:12 Kan perde draf op rotse, of kan 'n mens met osse daarop ploeŽ? --dat julle die reg in gif verander en die vrug van geregtigheid in wilde-als.

6:13 Julle wat bly is oor 'n nietige ding, wat sÍ: Het ons nie deur ons eie krag horings gekry nie?

6:14 Want kyk, Ek gaan teen julle, o huis van Israel, 'n volk opwek, spreek die HERE, die God van die leŽrskare, en hulle sal julle verdruk van die ingang na Hamat af tot by die spruit van die Vlakte.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International