Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Amos 5

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9]

5:1 Hoor hierdie woord wat Ek oor julle as klaaglied aanhef, o huis van Israel!

5:2 Die jonkvrou van Israel het geval, sy sal nie weer opstaan nie; neergewerp lÍ sy op haar land, niemand rig haar op nie.

5:3 Want so sÍ die Here HERE: Die stad wat met duisend uitgetrek het, hou honderd oor; en die wat met honderd uitgetrek het, hou tien oor vir die huis van Israel.

5:4 Want so sÍ die HERE aan die huis van Israel: Soek My, dan sal julle lewe!

5:5 Maar soek Bet-el nie, en kom nie na Gilgal nie en trek nie deur na Bersťba nie. Want Gilgal sal gewis in ballingskap gaan, en Bet-el sal tot niks word nie.

5:6 Soek die HERE, dan sal julle lewe, sodat Hy nie teen die huis van Josef uitbreek soos 'n vuur wat verteer sonder dat iemand dit vir Bet-el kan blus nie.

5:7 Julle wat die reg in wilde-als verander en die geregtigheid teen die grond gooi!

5:8 Hy wat die Sewe-ster en die OrŪon gemaak het en die duisternis in mŰrelig verander en die dag tot nag verduister, wat die waters van die see roep en dit uitgiet oor die oppervlakte van die aarde--HERE is sy Naam!

5:9 Hy wat verwoesting laat aanblits oor die sterke, en verwoesting kom oor die vesting!

5:10 Hulle haat die man wat in die poort die reg handhaaf, en hulle het 'n afsku van hom wat in opregtheid spreek.

5:11 Daarom, omdat julle die arm man vertrap en van hom 'n heffing van koring neem, het julle huise van gekapte klippe gebou, maar julle sal nie daarin woon nie; julle het pragtige wingerde geplant, maar julle sal die wyn daarvan nie drink nie.

5:12 Want Ek weet dat julle oortreding menigvuldig en julle sondes geweldig is, julle wat die vyande is van die regverdige, wat omkoopgeld aanneem en die behoeftiges wegstoot in die poort.

5:13 Daarom swyg die verstandige in so 'n tyd, want dit is 'n onheilspellende tyd.

5:14 Soek wat goed is, en nie wat sleg is nie, sodat julle kan lewe en die HERE, die God van die leŽrskare, sů met julle kan wees soos julle sÍ.

5:15 Julle moet haat wat sleg is en liefhÍ wat goed is, en handhaaf die reg in die poort--miskien sal die HERE, die God van die leŽrskare, Hom ontferm oor die oorblyfsel van Josef.

5:16 Daarom, so sÍ die HERE, die God van die leŽrskare, die Here: Op al die pleine weeklag! En op al die strate sal hulle sÍ: Ag, ag! En hulle sal na die landbouer roep om te treur, en te weeklaag na die wat verstaan om treurliedere te sing.

5:17 Ook sal daar in al die wingerde weeklag wees wanneer Ek in jou midde deurtrek, sÍ die HERE.

5:18 Wee die wat na die dag van die HERE verlang! Wat sal tog die dag van die HERE vir julle wees? Dit sal duisternis wees en geen lig nie.

5:19 Soos wanneer iemand vlug vir 'n leeu, maar 'n beer loop hom raak; of hy kom in die huis en leun met sy hand teen die muur, en 'n slang byt hom!

5:20 Is die dag van die HERE nie duisternis en geen lig nie, ja, donkerheid sonder 'n ligstraal?

5:21 Ek haat, Ek versmaad julle feeste en het geen welgevalle aan julle feestye nie.

5:22 Want al bring julle vir My brandoffers saam met julle spysoffers, Ek het daar geen welbehae in nie, en die dankoffer van julle vetgemaakte kalwers sien Ek nie met welgevalle aan nie.

5:23 Verwyder van My die geraas van jou liedere! En na die geluid van jou harpe wil Ek nie luister nie.

5:24 Maar laat die reg aanrol soos watergolwe, en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.

5:25 Het julle aan My slagoffers en spysoffers gebring veertig jaar lank in die woestyn, o huis van Israel,

5:26 en ook gedra Sakkut, julle koning, en Kewan, julle beelde, julle stergod wat julle vir julle gemaak het?

5:27 Daarom sal Ek julle anderkant Damaskus in ballingskap wegvoer, sÍ die HERE wie se Naam God van die leŽrskare is.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International