Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Klaagliedere van Jeremia 5

[1] [2] [3] [4] [5]

5:1 Dink, HERE, aan wat oor ons gekom het, sien en aanskou ons smaad.

5:2 Ons erfdeel het na vreemdes oorgegaan, ons huise na uitlanders.

5:3 Ons het wese geword, sonder 'n vader, ons moeders is soos weduwees.

5:4 Ons water drink ons vir geld, ons hout kom teen betaling in.

5:5 Ons vervolgers is op ons nek; ons is afgemat sonder dat daar rus aan ons gegun word.

5:6 Na Egipte het ons die hand uitgestrek, na Assur om met brood versadig te word.

5:7 Ons vaders het gesondig; hulle is daar nie meer nie, en ns dra hulle ongeregtighede.

5:8 Knegte heers oor ons, niemand ruk ons uit hulle hand weg nie.

5:9 Met lewensgevaar bring ons ons brood in vanwe die swaard van die woestyn.

5:10 Ons vel gloei soos 'n oond vanwe die gloed van die honger.

5:11 Hulle het vroue in Sion onteer, jonkvroue in die stede van Juda.

5:12 Vorste is deur hulle hand opgehang, die persoon van die grysaards nie geer nie.

5:13 Jongmanne dra die handmeul, en seuns struikel onder die drag hout.

5:14 Die oudstes is nie meer in die poort nie, die jongmanne sonder hulle snarespel.

5:15 Die vreugde van ons hart het opgehou, ons koordans het in treurigheid verander.

5:16 Die kroon van ons hoof het geval; wee ons, dat ons gesondig het.

5:17 Hierom het ons hart krank geword, hierom is ons o verduister:

5:18 ter wille van die berg Sion wat woes l, waar die jakkalse op rondloop.

5:19 U, HERE, sit vir ewig, u troon is van geslag tot geslag.

5:20 Waarom sou U ons vir altyd vergeet, ons verlaat tot in lengte van dae?

5:21 Bekeer ons tot U, HERE, dan sal ons ons bekeer; vernuwe ons dae soos in die voortyd.

5:22 Of het U ons heeltemal verwerp, is u toorn teen ons alte groot?

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International