Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Jesaja 2

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42] [43] [44] [45] [46] [47] [48] [49] [50] [51] [52] [53] [54] [55] [56] [57] [58] [59] [60] [61] [62] [63] [64] [65] [66]

2:1 Die woord wat Jesaja, die seun van Amos, gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem.

2:2 En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die HERE vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en al die nasies sal daarheen toestroom.

2:3 En baie volke sal heengaan en sÍ: Kom laat ons optrek na die berg van die HERE, na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons sy weŽ kan leer en ons in sy paaie kan wandel. Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van die HERE uit Jerusalem.

2:4 En Hy sal oordeel tussen die nasies en regspreek oor baie volke; en hulle sal van hul swaarde pikke smee en van hul spiese snoeimesse; nie meer sal nasie teen nasie die swaard ophef nie, en hulle sal nie meer leer om oorlog te voer nie.

2:5 Kom, huis van Jakob, en laat ons wandel in die lig van die HERE!

2:6 Want U het u volk verwerp, die huis van Jakob, omdat hulle vol is van wat die Ooste aanbied, en van goŽlaars soos die Filistyne, en met die kinders van vreemdes dryf hulle handel.

2:7 En hulle land is vol silwer en goud, en daar is geen end aan hulle skatte nie; en hulle land is vol perde, en daar is geen end aan hulle strydwaens nie.

2:8 Ook is hulle land vol afgode; voor die werk van hul hande buig hulle hul neer, voor wat hulle vingers gemaak het.

2:9 So moet dan die mens neergebuig en die man verneder word; en U moet hulle dit nie vergewe nie.

2:10 Gaan in die rots en steek jou weg in die grond vanweŽ die skrik van die HERE en om die heerlikheid van sy majesteit ontwil.

2:11 Die hoŽ oŽ van die mense sal verneder word, en die hoogheid van die manne neergebuig word; en die HERE alleen sal in diť dag verhewe wees.

2:12 Want 'n dag is daar vir die HERE van die leŽrskare oor al wat trots en hoog is, en oor al wat verhewe is, sodat dit verneder kan word;

2:13 en oor al die hoŽ en verhewe seders van die LŪbanon en oor al die eikebome van Basan;

2:14 en oor al die hoŽ berge en oor al die verhewe heuwels;

2:15 en oor al die hoŽ torings en oor al die versterkte mure;

2:16 en oor al die skepe van Tarsis en oor al die kosbare pronkstukke.

2:17 Dan sal die hoogheid van die mense neergebuig en die trotsheid van die manne verneder word; en die HERE alleen sal in diť dag verhewe wees.

2:18 En die afgode sal geheel en al verdwyn.

2:19 En hulle sal gaan in die spelonke van die rotse en in die gate van die grond vanweŽ die skrik van die HERE en om die heerlikheid van sy majesteit ontwil, as Hy Hom gereed maak om die aarde te verskrik.

2:20 In diť dag sal die mens sy silwerafgode en sy goue afgode wat hy vir hom gemaak het om voor neer te buig, weggooi vir die molle en die vlermuise;

2:21 om te gaan in die skeure van die rotse en in die klowe van die kranse vanweŽ die skrik van die HERE en om die heerlikheid van sy majesteit ontwil, as Hy Hom gereed maak om die aarde te verskrik.

2:22 Laat staan tog die mens wie se asem in sy neus is; want hoe min is hy werd!

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International