Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Prediker 10

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12]

10:1 Dooie vlie laat die salf van die apteker stink en bederwe; 'n bietjie dwaasheid weeg swaarder as wysheid, as eer.

10:2 Die hart van die wyse is na regs, maar die hart van 'n dwaas is na links.

10:3 Ja, ook as die dwaas op die weg wandel, ontbreek sy verstand; en hy s aan elkeen dat hy 'n dwaas is.

10:4 As die toorn van die heerser teen jou opkom, verlaat nie jou pos nie, want bedaardheid voorkom groot foute.

10:5 Daar is 'n verkeerdheid wat ek onder die son gesien het, 'n dwaling wat van die maghebber uitgaan:

10:6 die dwaasheid word op groot hoogtes gestel, en die rykes moet in die vernedering sit.

10:7 Ek het slawe te perd gesien en vorste wat soos slawe op die grond loop.

10:8 Wie 'n kuil grawe, kan daarin val; en een wat 'n muur afbreek, 'n slang kan hom byt.

10:9 Wie klippe uitbreek, kan hom daarmee seermaak; wie hout klowe, kan daardeur in gevaar kom.

10:10 As die yster stomp geword het, en 'n mens die snykant nie geslyp het nie, moet hy die kragte meer inspan; maar wysheid is voordelig om iets te laat beantwoord.

10:11 As die slang byt voor die beswering, baat die besweerder nie.

10:12 Die woorde uit die mond van 'n wyse is aangenaam, maar die lippe van 'n dwaas verslind homself.

10:13 Die begin van die woorde van sy mond is dwaasheid, en die einde van sy mond is skadelike onverstandigheid.

10:14 En die dwaas gebruik baie woorde; maar die mens weet nie wat daar sal gebeur nie; en wat n hom sal wees, wie kan hom dit te kenne gee?

10:15 Die inspanning van die dwaas vermoei hom, omdat hy nie eens weet om na die stad te gaan nie.

10:16 Wee jou, o land, as jou koning 'n kind is, en as jou vorste in die mre vroeg maaltyd hou.

10:17 Gelukkig is jy, o land, as jou koning 'n edele is, en as jou vorste op die regte tyd maaltyd hou soos manne en nie soos drinkers nie.

10:18 Deur allerhande luiheid versak die balkwerk, en deur slapheid van die hande lek die huis.

10:19 Vir plesier maak hulle maaltye klaar, en die wyn maak die lewe vrolik, en die geld verskaf alles.

10:20 Vloek die koning selfs in jou gedagte nie, en vloek in jou slaapkamer die ryke nie; want die vols van die hemel sou die geluid kon wegvoer, en die gevleueldes die woord te kenne gee.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International