Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Spreuke van Salomo 27

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31]

27:1 Beroem jou nie op die dag van mŰre nie, want jy weet nie wat die dag sal bring nie.

27:2 Laat 'n ander jou prys en nie jou eie mond nie; 'n vreemde, en nie jou eie lippe nie.

27:3 Swaar is 'n klip, en die sand het gewig; maar die ergernis oor 'n sot is swaarder as altwee.

27:4 Woede is wreed, en toorn kook oor; maar wie kan voor jaloersheid standhou?

27:5 Openlike teregwysing is beter as verborge liefde.

27:6 Die wonde deur een wat liefhet, is opreg bedoel, maar die soene deur 'n vyand is oorvloedig.

27:7 'n Versadigde siel vertrap die heuningstroop, maar vir 'n hongerige siel is alles wat bitter is, soet.

27:8 Soos 'n voŽl wat ver van sy nes af rondvlieg, so is 'n man wat ver van sy tuisplek af rondswerwe.

27:9 Olie en reukwerk verbly die hart, net so die aangenaamheid van 'n vriend vanweŽ welgemeende raad.

27:10 Moenie jou vriend en die vriend van jou vader verlaat nie, en kom nie in die huis van jou broer op die dag van jou teŽspoed nie. 'n Buurman wat naby is, is beter as 'n broer wat ver is.

27:11 Wees wys, my seun, en verbly my hart, sodat ek hom wat my smaad, kan antwoord gee.

27:12 As 'n skrandere die onheil sien, verberg hy hom; maar die eenvoudiges gaan verder, word gestraf.

27:13 Neem sy kleed weg, want hy het vir 'n ander borg gestaan; en neem hom as pand vir 'n onbekende.

27:14 Wie vroeg in die mŰre sy naaste met 'n harde stem 'n seŽn toeroep, dit sal hom as 'n vloek aangereken word.

27:15 'n Aanhoudende gedrup op die dag van 'n stortreŽn en 'n twisgierige vrou is net eenders.

27:16 Wie haar wil teŽhou, hou wind teŽ, en sy regterhand ontmoet olie.

27:17 Yster slyp yster, so slyp die een mens die persoon van die ander.

27:18 Wie 'n vyeboom oppas, sal sy vrugte eet; en hy wat vir sy heer sorg, sal geŽer word.

27:19 Soos in die water aangesig teenoor aangesig is, so is die hart van die mens teenoor die mens.

27:20 Die doderyk en die plek van vertering word nie versadig nie; so word die oŽ van 'n mens nie versadig nie.

27:21 Die smeltkroes is vir die silwer en die oond vir die goud, so is 'n man volgens die roem wat hy geniet.

27:22 Al stamp jy die sot in 'n stampblok tussen graankorrels met 'n stamper, sy sotheid sal nie van hom wyk nie.

27:23 Gee noukeurig ag op die voorkoms van jou skape, rig jou aandag op die troppe vee;

27:24 want 'n skat is nie vir ewig nie--of sal 'n kroon wees van geslag tot geslag?

27:25 As die gras verdwyn en die jong gras verskyn en die bossies van die berge bymekaargemaak word,

27:26 dan is daar lammers vir jou kleding en bokke as 'n koopprys vir grond,

27:27 en genoeg bokmelk as voeding vir jou huis en as lewensonderhoud vir jou diensmeisies.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International