Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Spreuke van Salomo 13

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31]

13:1 'n Wyse seun luister na die tug van die vader, maar 'n spotter hoor nie na berisping nie.

13:2 Van die vrug van iemand se mond eet hy die goeie, maar die begeerte van die ontroues is 'n daad van geweld.

13:3 Wie sy mond bewaak, bewaar sy lewe; wie sy lippe wyd oopmaak, vir hom is daar ondergang.

13:4 Die siel van die luiaard begeer, en daar is niks nie, maar die siel van die vlytiges word versadig.

13:5 Die regverdige haat leuentaal, maar die goddelose maak gehaat en handel skandelik.

13:6 Geregtigheid bewaar die regskapene van wandel, maar goddeloosheid bring die sondaar tot 'n val.

13:7 Daar is een wat hom ryk hou, en hy het glad niks nie; een wat hom arm hou, en hy het baie goed.

13:8 Die losprys vir die lewe van 'n man is sy rykdom, maar die arme hoor geen dreigement nie.

13:9 Die lig van die regverdige brand vrolik, maar die lamp van die goddelose gaan dood.

13:10 Vermetelheid gee net getwis af; maar by die wat hulle laat raai, is wysheid.

13:11 Goed wat uit niks verkry is, word minder; maar hy wat met die hand bymekaarmaak, kry altyd meer.

13:12 'n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom.

13:13 Wie die Woord verag, moet dit ontgelde; maar hy wat die gebod vrees, ontvang vergelding.

13:14 Die onderrig van die wyse is 'n fontein van die lewe, om die strikke van die dood te ontwyk.

13:15 'n Goeie verstand verskaf guns, maar die weg van die ontroues is hard.

13:16 Elke skrandere handel met kennis, maar die dwaas strooi sotheid rond.

13:17 'n Goddelose boodskapper val in die ongeluk, maar 'n betroubare boodskapper is 'n gerusstelling.

13:18 Armoede en skande is vir hom wat die tug verwerp; maar hy wat die teregwysing in ag neem, word geŽer.

13:19 'n Vervulde wens is soet vir die siel, maar om af te wyk van die kwaad, is 'n gruwel vir die dwase.

13:20 Gaan met die wyse om, dan word jy wys; maar hy wat met dwase verkeer, versleg. Die onheil vervolg die sondaars, maar Hy sal die regverdiges met goed vergelde.

13:21 Die onheil vervolg die sondaars, maar Hy sal die regverdiges met god vergelde.

13:22 'n Goeie mens laat sy kindskinders erwe, maar die vermoŽ van die sondaar word vir die regverdige weggebÍre.

13:23 Die braakland van die armes lewer oorvloedig spys op, maar daar is wat deur ongeregtigheid verlore gaan.

13:24 Wie sy roede terughou, haat sy seun; maar hy wat hom liefhet, besoek hom met tugtiging.

13:25 Die regverdige eet totdat hy versadig is; maar die maag van die goddelose ly gebrek.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International