Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Spreuke van Salomo 9

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31]

9:1 Die Wysheid het haar huis gebou, haar sewe pilare uitgekap,

9:2 haar slagvee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel gedek.

9:3 Sy het haar diensmeisies uitgestuur, sy nooi uit op die hange van die stadshoogtes:

9:4 Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen, wie verstandeloos is, vir hom s sy:

9:5 Kom, eet julle van my brood, en drink van die wyn wat ek gemeng het;

9:6 laat staan die eenvoudigheid, dan sal julle lewe, en betree die weg van verstand.

9:7 Hy wat 'n spotter teregwys, behaal vir homself skande, en hy wat 'n goddelose bestraf, vir homself 'n skandvlek.

9:8 Bestraf 'n spotter nie, anders haat hy jou; bestraf 'n wyse, en hy sal jou liefh.

9:9 Deel mee aan die wyse, en hy sal nog wyser word, leer die regverdige, en hy sal insig vermeerder.

9:10 Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand.

9:11 Want deur my word jou dae meer en word jare van lewe vir jou toegevoeg.

9:12 As jy wys is, is jy wys tot jou voordeel, en is jy 'n spotter, dan moet jy dit alleen dra.

9:13 Vrou Dwaasheid is onrustig, pure eenvoudigheid en heeltemal onkundig;

9:14 en sy sit by die deur van haar huis, op 'n stoel op die hoogtes van die stad,

9:15 om te nooi die wat op die weg verbygaan, die wat op hulle paaie reguit wandel:

9:16 Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen! En die verstandelose, aan hom s sy:

9:17 Gesteelde waters is soet, en brood in die geheim geet, is lekker.

9:18 Maar hy weet nie dat dr skimme is, dat haar genooides in die dieptes van die doderyk is nie.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International