Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Spreuke van Salomo 5

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31]

5:1 My seun, luister na my wysheid, neig jou oor tot my insig,

5:2 dat jy volle oorleg kan behou en jou lippe kennis kan bewaar;

5:3 want die lippe van die vreemde vrou drup heuningstroop, en haar verhemelte is gladder as olie,

5:4 maar op die end is sy bitter soos wilde-als, soos 'n swaard aan weerskante skerp.

5:5 Haar voete daal na die dood toe af, haar treŽ streef na die doderyk toe.

5:6 Dat sy die pad na die lewe nie sou inslaan nie, wankel haar gange sonder dat sy dit weet.

5:7 Luister dan nou na my, julle seuns, en wyk nie af van die woorde van my mond nie.

5:8 Hou jou weg ver van haar af, en kom nie naby die deur van haar huis nie,

5:9 sodat jy nie jou bloei aan ander gee en jou jare aan een wat onbarmhartig is nie;

5:10 sodat vreemdes hulle nie versadig met jou vermoŽ en jou moeitevolle arbeid in die huis van 'n uitlander kom nie

5:11 en jy uiteindelik moet steun as jou liggaam en jou vlees verteer is,

5:12 en moet sÍ: Hoe het ek die tug gehaat en my hart die kastyding versmaad,

5:13 en nie geluister na die stem van my onderwysers en geen gehoor gegee aan die wat my geleer het nie!

5:14 Amper was ek heeltemal in die ongeluk, in die vergadering en die gemeente.

5:15 Drink water uit jou eie reŽnbak en strome uit jou eie put.

5:16 Sal jou fonteine buitentoe oorstroom, waterstrome op die pleine?

5:17 Hulle moet vir jou alleen wees en nie vir ander saam met jou nie.

5:18 Mag jou fontein geseŽnd wees, en verheug jou oor die vrou van jou jeug--

5:19 die lieflike wildsbokkie en aanvallige steenbokkie; laat haar boesem jou altyd vermaak, mag jy in haar liefde gedurigdeur bedwelmd wees.

5:20 Maar waarom sou jy, my seun, by 'n vreemde bedwelmd raak en die boesem van 'n ontugtige omhels?

5:21 Want elke mens se weŽ is voor die oŽ van die HERE, en Hy weeg al sy gange.

5:22 Sy eie ongeregtighede vang hom, die goddelose, en in die vangstrikke van sy sonde word hy vasgehou.

5:23 Hy sal sterf deur gebrek aan tug, en deur die grootheid van sy dwaasheid sal hy dwaal.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International