Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Spreuke van Salomo 4

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31]

4:1 Hoor, julle seuns, na die tug van die vader, en luister om insig te leer ken;

4:2 want ek gee aan julle goeie lering, verlaat my onderwysing nie.

4:3 Want toe ek 'n seun was by my vader, teer en 'n enigste voor my moeder,

4:4 het hy my geleer en vir my gesÍ: Laat jou hart my woorde vashou; onderhou my gebooie, dan sal jy lewe.

4:5 Verkry wysheid, verkry insig; vergeet nie en wyk nie af van die woorde van my mond nie:

4:6 verlaat dit nie, dan sal dit jou bewaar; kry dit lief, dan sal dit jou bewaak.

4:7 Die beginsel van die wysheid is: Verwerf wysheid en verwerf insig deur al wat jy besit.

4:8 Hou dit hoog, dan sal dit jou verhoog; dit sal jou eer as jy dit omhels.

4:9 Dit sal 'n lieflike krans gee vir jou hoof, dit sal jou 'n sierlike kroon verskaf.

4:10 Hoor, my seun, en neem my woorde aan; dan sal die lewensjare vir jou vermeerder word.

4:11 In die weg van die wysheid onderrig ek jou, ek laat jou die spore van opregtheid betree;

4:12 as jy loop, sal jou treŽ nie belemmer word nie, en as jy hardloop, sal jy nie struikel nie.

4:13 Hou vas aan die tug, laat dit nie los nie; bewaar dit, want dit is jou lewe.

4:14 Kom nie op die pad van die goddelose en betree die weg van die slegtes nie.

4:15 Vermy dit, gaan nie daarop nie, wyk daarvan af en gaan verby;

4:16 want hulle kan nie slaap as hulle geen kwaad doen nie; en hulle slaap is weg as hulle nie tot 'n val bring nie.

4:17 Want hulle eet brood van goddeloosheid en drink wyn van gewelddadigheid.

4:18 Terwyl die pad van die regverdiges is soos die lig van die mŰreglans, wat al helderder word tot die volle dag toe,

4:19 is die weg van die goddelose soos duisternis: hulle weet nie waaroor hulle sal struikel nie.

4:20 My seun, luister na wat ek sÍ, neig jou oor tot my woorde,

4:21 laat hulle nie wyk uit jou oŽ nie, bewaar hulle binne-in jou hart.

4:22 Want hulle is die lewe vir die wat hulle vind, en 'n genesing vir hulle hele liggaam.

4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.

4:24 Verwyder van jou die valsheid van mond, en hou ver van jou af die verkeerdheid van lippe.

4:25 Laat jou oŽ reguit kyk en jou ooglede hulle reg voor jou uit hou.

4:26 Maak die pad van jou voet gelyk, en laat al jou weŽ vas wees,

4:27 wyk nie regs of links af nie, hou jou voet ver van boosheid.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International