Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Spreuke van Salomo 3

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31]

3:1 My seun, vergeet my onderwysing nie, en laat jou hart my gebooie bewaar;

3:2 want dit sal lengte van dae en jare van lewe en vrede vir jou vermeerder.

3:3 Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart,

3:4 dan sal jy genade vind en 'n goeie insig in die o van God en die mense.

3:5 Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.

3:6 Ken Hom in al jou we, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.

3:7 Wees nie wys in jou eie o nie; vrees die HERE, en wyk af van die kwaad;

3:8 dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.

3:9 Vereer die HERE uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste;

3:10 dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.

3:11 My seun, verag die tug van die HERE nie, en laat sy kastyding nie jou weersin wek nie,

3:12 want die HERE tugtig hom wat Hy liefhet, ja, soos 'n vader die seun in wie hy behae het.

3:13 Gelukkig die mens wat wysheid gevind het, en die mens wat verstand verkry;

3:14 want die verkryging daarvan is beter as di van silwer, en die verwerwing daarvan beter as van goud;

3:15 dit is kosteliker as korale, en al jou kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie.

3:16 In sy regterhand is lengte van dae, in sy linkerhand rykdom en eer;

3:17 sy we is lieflike we, en al sy paaie is vrede.

3:18 Dit is 'n lewensboom vir die wat dit aangryp, en elkeen wat dit vashou, is gelukkig.

3:19 Die HERE het deur wysheid die aarde gegrond, deur verstand die hemele vasgestel;

3:20 deur sy kennis het die watervloede oopgebreek en het die wolke dou gedrup.

3:21 My seun, laat dit nie uit jou o wyk nie, bewaar beleid en oorleg,

3:22 dan sal dit die lewe wees vir jou siel en 'n versiersel vir jou hals;

3:23 dan sal jy veilig jou weg bewandel en jou voet nie stamp nie;

3:24 as jy gaan l, sal jy nie skrik nie, en l jy, dan sal jou slaap soet wees.

3:25 Jy hoef nie bang te wees vir 'n skielike skrik of vir die ondergang van die goddelose as dit kom nie;

3:26 want die HERE sal jou vertroue wees, en Hy sal jou voet bewaar vir die strik.

3:27 Hou 'n weldaad nie terug van hom aan wie dit toekom as dit in jou mag is om dit te doen nie.

3:28 S nie vir jou naaste nie: Gaan en kom terug, dan sal ek mre gee--terwyl jy dit het.

3:29 Bewerk geen onheil teen jou naaste terwyl hy vol vertroue by jou woon nie.

3:30 Twis nie sonder oorsaak met 'n mens as hy jou geen kwaad gedoen het nie.

3:31 Wees nie afgunstig op 'n man van geweld en verkies geeneen van sy we nie.

3:32 Want die verkeerde is vir die HERE 'n gruwel, maar sy verborgenheid is met die opregtes.

3:33 Die vloek van die HERE is in die huis van die goddelose, maar Hy sen die woning van die regverdiges.

3:34 As dit spotters betref, spot Hy, maar aan die ootmoediges gee Hy genade.

3:35 Die wyse sal eer berwe, maar die dwase behaal skande.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International