Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 40

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

40:1 En die HERE het Job uit 'n storm geantwoord en gesÍ:

40:2 Gord tog jou heupe soos 'n man; Ek sal jou ondervra en onderrig jy My.

40:3 Wil jy werklik my reg verbreek, My veroordeel, dat jy gelyk kan hÍ?

40:4 Het jy dan 'n arm soos God? En kan jy donder met die stem soos Hy?

40:5 Versier jou tog met heerlikheid en hoogheid, en beklee jou met majesteit en glorie!

40:6 Giet jou toorn in strome uit; en kyk na alles wat hoog is, en verneder dit.

40:7 Kyk na alles wat hoog is, onderwerp dit; en werp die goddelose neer daar waar hulle staan.

40:8 Begrawe hulle almal saam in die stof; sluit hulle aangesigte in 'n verborge plek weg.

40:9 Dan sal ook Ek jou loof, omdat jou regterhand jou die oorwinning gee.

40:10 Kyk, daar is die seekoei wat Ek gemaak het saam met jou. Gras eet hy soos 'n bees.

40:11 Kyk tog, sy krag is in sy kruis, en sy sterkte in die spiere van sy buik.

40:12 Hy hou sy stert reguit soos 'n seder; die senings van sy dye is inmekaar gevleg.

40:13 Sy gebeente is pype van koper, sy bene soos stawe van yster.

40:14 Hy is die eersteling van die weŽ van God; Hy wat hom gemaak het, het hom sy swaard verskaf.

40:15 Want die berge lewer vir hom voer, en al die wilde diere van die veld speel daar.

40:16 Onder lotusbome lÍ hy, in 'n skuilplek van riete en moeras.

40:17 Lotusbome oordek hom as sy skaduwee, die rivierwilgers omring hom.

40:18 As die rivier swel--hy word nie verskrik nie; hy voel gerus, ook al bruis 'n Jordaan teen sy mond.

40:19 Sal 'n mens hom gryp terwyl hy jou aankyk, met vangtoue sy neus deurboor?

40:20 Kan jy die krokodil met 'n hoek uittrek? En met 'n tou sy tong afdruk?

40:21 Kan jy 'n tou van biesies in sy neus sit? En sy kakebeen met 'n haak deurboor?

40:22 Sal hy jou baie smeek? Of met jou spreek in sagte woorde?

40:23 Sal hy 'n verbond met jou sluit, dat jy hom vir altyd as slaaf aanneem?

40:24 Sal jy met hom soos met 'n voŽltjie speel? En hom vasbind vir jou meisiekinders?

40:25 Sal die viskopers met hom handel drywe, hom verdeel onder die koopmans?

40:26 Kan jy sy vel vol skerp ysters steek, en met 'n vissersharpoen sy kop?

40:27 Sit jou hand op hom; dink aan die geveg; jy sal dit nie weer doen nie.

40:28 Kyk, elke hoop kom bedroŽ uit: sal 'n mens nie reeds by die sien van hom neerslaan nie?

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International