Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 37

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

37:1 Ja, hiervoor beef my hart en spring op uit sy plek.

37:2 Luister, luister na die gedruis van sy stem en die dreuning wat uit sy mond uitgaan.

37:3 Onder die ganse hemel laat Hy dit los en sy lig oor die eindes van die aarde.

37:4 Daarna brul sy stem, Hy donder met sy stem vol majesteit en hou die bliksems nie terug as sy stem gehoor word nie.

37:5 God donder wonderbaar met sy stem; Hy doen groot dinge wat vir ons onbegryplik is.

37:6 Want Hy gebied die sneeu: Val op die aarde! Ook die stortreŽn, ja, sy geweldige stortreŽns.

37:7 Hy verseŽl die hand van elke mens in die winter, sodat tot kennis kan kom al die mense wat Hy gemaak het.

37:8 Dan gaan die wilde diere in skuilhoeke en bly in hulle lÍplekke.

37:9 Uit sy kamer kom die stormwind, en deur die wolkverstrooiers koue.

37:10 Deur die asem van God word ys gegee, en die wye waters lÍ vas in die engte.

37:11 Ja, met volheid van water belas Hy die wolke, en Hy strooi ver en wyd sy ligtende wolk;

37:12 en dit skiet oral rond volgens sy bestel, sodat hulle alles doen wat Hy hulle beveel oor die wye wÍreldrond:

37:13 ůf tot 'n tugroede, ůf tot nut van sy aarde, ůf tot weldadigheid laat Hy dit sy doel vind.

37:14 Luister hierna, o Job! Staan stil en gee ag op die wonders van God.

37:15 Begryp u hoe God hulle bevel gee en die lig van sy wolk laat flikker?

37:16 Begryp u iets van die gesweef van die wolke, van die wonders van die Volmaakte in kennis?

37:17 U, wie se klere warm word as die aarde stil is vanweŽ die suidewind--

37:18 kan u saam met Hom die hemel uitbrei wat vas is soos 'n gegote spieŽl?

37:19 Onderrig ons wat ons aan Hom moet sÍ: ons kan niks voorbring vanweŽ die duisternis nie.

37:20 Moet dit Hom vertel word dat ek wil spreek? Of het iemand ooit gesÍ dat hy vernietig wil word?

37:21 En nou, 'n mens kan die lig nie aansien wat helder is in die hemel as die wind verbygegaan en dit skoongemaak het nie.

37:22 Uit die Noorde kom goud te voorskyn, maar oor God is daar ontsagwekkende majesteit.

37:23 Die Almagtige--ons vind Hom nie; Hy is groot van krag, maar die reg en die volheid van geregtigheid krenk Hy nie.

37:24 Daarom vrees die mense Hom; almal wat eiewys is, sien Hy nie aan nie.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International