Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 35

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

35:1 Verder het Elhu aangehef en ges:

35:2 Hou u dit vir reg, noem u dit: my geregtigheid voor God,

35:3 dat u vra wat dit u baat? Wat help dit my meer as wanneer ek sou sondig?

35:4 k sal u antwoord gee en aan u vriende saam met u.

35:5 Kyk op na die hemel en sien, en aanskou die wolke wat hoog bo u is.

35:6 As u sondig, watter skade is dit vir Hom? En is u oortredinge baie, wat kan u Hom daarmee aandoen?

35:7 As u regverdig is, wat gee u aan Hom? Of wat kan Hy uit u hand aanneem?

35:8 U goddeloosheid raak net 'n mens soos u, en u geregtigheid 'n mensekind.

35:9 Vanwe die menigte van verdrukkinge skreeu hulle; hulle roep om hulp oor die geweld van die grotes.

35:10 Maar niemand s nie: Waar is God, my Maker, wat lofsange gee in die nag,

35:11 wat ons meer leer as aan die diere van die aarde en ons wyser maak as die vols van die hemel?

35:12 Dan roep hulle, maar Hy antwoord nie, vanwe die trotsheid van die kwaaddoeners.

35:13 Sekerlik, na nietige klagte luister God nie, en die Almagtige slaan daar geen ag op nie.

35:14 Hoeveel minder as u s u sien Hom nie! Die regsaak is voor Hom: wag dan op Hom.

35:15 Maar nou, omdat sy toorn nie straf nie, en Hy nie grootliks ag gee op oormoed nie,

35:16 maak Job sy mond wyd oop in nietige gepraat, vermenigvuldig hy woorde sonder kennis.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International