Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 32

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

32:1 Toe het di drie manne opgehou om Job te antwoord, omdat hy in sy eie o regverdig was.

32:2 En die toorn van Elhu, die seun van Bargel, die Busiet, uit die geslag van Ram, het ontvlam; teen Job het sy toorn ontvlam, omdat hy homself regverdig beskou het voor God.

32:3 Sy toorn het ook ontvlam teen sy drie vriende, omdat hulle geen antwoord gevind het nie en Job veroordeel het.

32:4 Maar Elhu het op Job gewag met sy woorde, omdat hulle ouer was as hy.

32:5 Maar toe Elhu sien dat daar geen antwoord was in die mond van die drie manne nie, het sy toorn ontvlam.

32:6 En Elhu, die seun van Bargel, die Busiet, het begin en ges: Ek is jonk, en u is hoogbejaard; daarom was ek beskroomd en het gevrees om my kennis aan u mee te deel.

32:7 Ek het ges: Laat die dae spreek en die veelheid van jare wysheid te kenne gee.

32:8 Maar dit is die Gees in die mens en die asem van die Almagtige wat hulle verstandig maak.

32:9 Nie die bejaardes is wys nie, en nie die oues verstaan wat reg is nie.

32:10 Daarom s ek: Luister na my; ek wil ook my kennis meedeel.

32:11 Kyk, ek het gewag op u woorde; ek wou luister na verstandige taal van u, totdat u die regte woorde uitgevind het.

32:12 En ek het op u ag gegee; maar kyk: daar was niemand wat Job weerl het nie, niemand van u wat sy woorde beantwoord het nie.

32:13 S maar net nie: Ons het wysheid aangetref, God alleen kan hom verslaan, geen mens nie.

32:14 Teen my tog het hy geen woorde ingebring nie; en met u redeneringe sal ek hom nie beantwoord nie.

32:15 Hulle staan verslae; hulle antwoord nie meer nie; die woorde laat hulle in die steek.

32:16 Sal ek dan wag, omdat hulle nie spreek nie, omdat hulle daar staan sonder antwoord?

32:17 Ek wil ook my deel antwoord; ek wil ook my kennis meedeel.

32:18 Want ek is vol woorde; die gees in my binneste dring my.

32:19 Kyk, my binneste is soos wyn wat geen opening het nie, soos nuwe leersakke wil dit bars.

32:20 Ek wil spreek om lug te kry, my lippe oopmaak en antwoord gee.

32:21 Ek wil nie partydig wees nie; en 'n mens vlei, sal ek nie.

32:22 Want ek verstaan nie om te vlei nie; gou sou my Maker my wegneem!

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International