Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 29

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

29:1 En Job het verder sy spreuk aangehef en gesÍ:

29:2 Ag, was ek maar soos in die vorige maande, soos in die dae toe God my bewaar het;

29:3 toe sy lamp bo my hoof geskyn het, ek by sy lig die duisternis deurwandel het;

29:4 soos ek was in my herfsdae toe die verborgenheid van God oor my tent was;

29:5 toe die Almagtige nog by my was, my kinders rondom my;

29:6 toe my voetstappe gewas is in dikmelk en die rots by my strome van olie uitgegiet het.

29:7 Toe ek uitgegaan het na die poort, op na die stad toe, op die markplein my sitplek reggemaak het,

29:8 het die seuns weggekruip as hulle my sien, en grysaards het hulle opgerig en bly staan.

29:9 Vorste het hulle woorde ingehou en die hand op hul mond gelÍ.

29:10 Die stem van edeles is teruggehou, en hulle tong het gekleef aan hul verhemelte.

29:11 Want het 'n oor net gehoor, dan prys dit my gelukkig; en het 'n oog net gesien, dan gee dit vir my getuienis.

29:12 Want ek het die ellendige gered wat om hulp geroep het, en die wees en hom wat geen helper het nie.

29:13 Die seŽn van hom wat klaar was om onder te gaan, het op my gekom; en die hart van die weduwee het ek laat jubel.

29:14 Die geregtigheid was my kleed, en ek sy kleed; my reg was soos 'n mantel en 'n tulband.

29:15 OŽ was ek vir die blinde, en voete vir die lamme was ek.

29:16 'n Vader was ek vir die behoeftiges; en die regsaak van hom wat ek nie geken het nie, het ek ondersoek.

29:17 En ek het die tande van die kwaaddoener stukkend gebreek en die buit uit sy gebit geslinger.

29:18 So het ek dan gedink: By my nes sal ek die asem uitblaas, en soos die feniks my dae vermenigvuldig.

29:19 My wortel staan oop na die water toe, en dou vernag op my tak.

29:20 My eer is altyd nuut by my, en my boog bly jonk in my hand.

29:21 Na my het hulle geluister vol verwagting, en hulle het stil my raad aangehoor.

29:22 NŠ my woorde het hulle nie weer gespreek nie, en my rede het op hulle gedrup.

29:23 En hulle het op my gewag soos op reŽn, en hulle mond wyd oopgemaak soos vir lentereŽns.

29:24 Ek het hulle toegelag as hulle moedeloos was, en hulle kon die lig van my gesig nie verdonker nie.

29:25 Het ek die weg na hulle toe gekies, dan sit ek as voorman en woon soos 'n koning onder die skare, soos een wat treuriges vertroos.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International