Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 26

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

26:1 Maar Job het geantwoord en ges:

26:2 Hoe goed het jy die onmagtige bygestaan, die kragtelose arm gehelp!

26:3 Hoe mooi het jy die onwyse raad gegee en beleid in oorvloed bekend gemaak!

26:4 Aan wie het jy woorde te kenne gegee, en wie se gees het uit jou uitgegaan?

26:5 Die skimme is beangs onder die waters en onder die bewoners daarvan.

26:6 Naak l die doderyk voor Hom, en die plek van vertering het geen bedekking nie--

26:7 voor Hom wat die noorde uitspan oor die chaos, wat die aarde ophang oor 'n niks;

26:8 wat die waters saambind in sy wolke sonder dat die wolkgevaarte daaronder skeur;

26:9 wat die gesig van die troon toehou deurdat Hy sy wolk daaroor uitsprei.

26:10 Hy het 'n kring afgetrek oor die watervlakte tot waar lig in duisternis eindig.

26:11 Die pilare van die hemel wankel en staan verstom weens sy dreiging.

26:12 Deur sy krag bring Hy die see in beroering, en deur sy verstand verpletter Hy Rahab.

26:13 Deur sy asem word die hemel helder; sy hand het die vinnige slang deurboor.

26:14 Kyk, dit is maar die uitlopers van sy we, en wat 'n fluisterwoord hoor ons maar van Hom! Wie sou dan die donder van sy magtige dade verstaan?

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International