Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 23

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

23:1 Maar Job het geantwoord en ges:

23:2 Nog altyd geld my geklaag as wederstrewigheid; my hand l swaar op my gesug.

23:3 Ag, as ek maar geweet het waar ek Hom kon vind, maar kon kom tot by sy woning!

23:4 Dan sou ek die regsaak voor sy aangesig uiteensit en my mond met bewyse vul;

23:5 ek sou verneem die woorde wat Hy my sou antwoord, en verstaan wat Hy aan my sou s.

23:6 Sou Hy met oormag teen my stry? Nee, maar Hy sou ag op my gee.

23:7 Dan sou daar 'n opregte met Hom staan en pleit, en ek sou vir ewig van my regter vrykom.

23:8 Kyk, ek gaan na die ooste, en Hy is nie daar nie; en na die weste, maar ek bemerk Hom nie.

23:9 As Hy in die noorde werk, aanskou ek Hom nie; buig Hy af na die suide, dan sien ek Hom nie.

23:10 Want Hy weet hoe my wandel is; as Hy my toets, sal ek soos goud te voorskyn kom.

23:11 Aan sy voetstap het my voet vasgehou; sy weg het ek bewaar sonder om uit te draai.

23:12 Van die gebod van sy lippe het ek nie afgewyk nie; die woorde van sy mond het ek bewaar meer as my eie wet.

23:13 Maar Hy bly onveranderlik Een--wie sal Hom dan tehou? En wat sy siel begeer, dit doen Hy.

23:14 Want Hy sal volbring wat oor my besluit is, en baie sulke dinge is daar by Hom.

23:15 Daarom is ek verskrik voor sy aangesig; as ek daarop ag gee, vrees ek vir Hom.

23:16 En God het my hart week gemaak, en die Almagtige het my verskrik.

23:17 Want ek vergaan nie vanwe die duisternis of vanwe my eie aangesig wat deur donkerheid oordek is nie.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International