Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 21

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

21:1 Maar Job het geantwoord en ges:

21:2 Luister goed na my rede, en laat dit die vertroostinge wees wat julle aanbied.

21:3 Verdra my, dat ek ook kan spreek; en nadat ek gespreek het, kan jy spot.

21:4 Wat my aangaan, geld my geklaag dan 'n mens? Of waarom sou ek nie ongeduldig word nie?

21:5 Kyk my aan, en wees verskrik; en l die hand op die mond.

21:6 Ja, as ek daaraan dink, is ek glad verslae, en verskrikking gryp my vlees aan.

21:7 Waarom bly die goddelose lewe, word hulle oud, ja, neem hulle toe in krag?

21:8 Hulle nakomelinge bestaan voor hulle in hul gemeenskap, en hul spruite voor hulle o.

21:9 Hul huise het vrede, sonder skrik; en die roede van God is op hulle nie.

21:10 Sy stier bespring en mis nie; sy koei kalf en het geen misdrag nie.

21:11 Hulle laat hul jong seuns loop soos 'n trop kleinvee, en hul kinders spring rond.

21:12 Hulle sing by die tamboeryn en siter en is bly by die klank van die fluit.

21:13 In voorspoed slyt hulle hul dae, en in 'n oomblik sink hulle in die doderyk af.

21:14 Tog het hulle tot God ges: Bly ver van ons af; en: In die kennis van u we het ons geen behae nie.

21:15 Wat is die Almagtige dat ons Hom sou dien? En wat baat dit ons dat ons biddend by Hom aandring?

21:16 (Kyk, hulle voorspoed is nie in hl hand nie: die gesindheid van die goddelose is ver van my!)

21:17 Hoe selde gaan die lamp van die goddelose dood en oorval hul ondergang hulle! Deel Hy smarte uit in sy toorn,

21:18 word hulle soos strooi voor die wind, en soos kaf wat die stormwind wegvoer?

21:19 Julle s: God spaar sy onheil vir sy kinders op. Ek s: Hy moes dit aan homself vergeld, dat hy kan voel!

21:20 Sy eie o moes sy ongeluk sien, en slf moes hy drink van die grimmigheid van die Almagtige.

21:21 Want wat gee hy om sy huis n hom as die getal van sy maande afgesny is?

21:22 Wil iemand aan God kennis leer, Hom wat die hemelse wesens oordeel?

21:23 Die een sterwe in volkome geluk, heeltemal gerus en tevrede.

21:24 Sy emmers is vol melk, en die murg van sy gebeente word deur en deur bevogtig.

21:25 Die ander daarenteen sterwe met bitterheid van siel sonder dat hy van die goeie geniet het.

21:26 Saam l hulle in die stof, en die wurms oordek hulle.

21:27 Kyk, ek ken julle gedagtes en die slim planne waarmee julle gewelddadig teen my optree.

21:28 As julle s: Waar is die huis van die tiran, en waar die woontent van die goddelose--

21:29 het julle dan nie navraag gedoen by die reisigers nie (hulle bewyse kan julle tog nie lon nie!):

21:30 dat die kwaaddoeners gespaar word op die dag van ondergang, dat hulle weggelei word op die dag van grimmigheid?

21:31 Wie gee hom openlik sy gedrag te kenne; en het hy gehandel--wie sal hom dit vergeld?

21:32 Dan word hy na die graf gebring, en hulle sorg vir sy grafheuwel.

21:33 Sag l op hom die kluite van die dal; en agter hom trek al die mense aan soos daar ontelbares voor hom gewees het.

21:34 Hoe troos julle my dan op so 'n nietige manier? En julle antwoorde--net troubreuk bly oor!

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International