Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 19

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

19:1 Maar Job het geantwoord en ges:

19:2 Hoe lank sal julle my siel kwel en my met woorde verbrysel?

19:3 Nou tien maal al doen julle my smaadheid aan, mishandel julle my sonder om julle te skaam.

19:4 En het ek ook werklik my misgaan, dan bly my fout by my.

19:5 As julle jul werklik teen my wil groot maak en teen my my smaadheid wil bewys,

19:6 weet dan dat Gd my onregverdig behandel het en met sy net my rondom ingesluit het.

19:7 As ek roep: Geweld! dan word ek nie verhoor nie; ek roep om hulp, maar daar is geen reg nie.

19:8 Hy het my weg toegemuur, sodat ek nie verby kan nie; en oor my paaie het Hy duisternis gesprei.

19:9 My eer het Hy van my afgetrek en die kroon van my hoof weggeneem.

19:10 Hy werp my aan alle kante omver, en--daar gaan ek! En Hy het my verwagting uitgeruk soos 'n boom.

19:11 Ook het Hy sy toorn teen my laat ontvlam en my beskou as een van sy vyande.

19:12 As een man kom sy skare aan en baan 'n pad vir hulle teen my, en hulle slaan die laer op rondom my tent.

19:13 My broers het Hy ver van my verwyder, en my bekendes het vir my heeltemal vreemd geword.

19:14 My nabestaandes ontbreek, en my vertroudes het my vergeet.

19:15 My bywoners en my slavinne beskou my as 'n vreemde; 'n onbekende het ek geword in hulle o.

19:16 Ek roep my slaaf, maar hy antwoord nie; met my mond moet ek hom smeek.

19:17 My asem is vir my vrou hinderlik, en my slegte reuk vir die kinders van my moeder se skoot.

19:18 Selfs jong seuns minag my; wil ek opstaan, dan spot hulle met my.

19:19 Al my vertroude vriende het 'n afsku van my; en die wat ek liefgehad het, het hulle teen my gekeer.

19:20 My gebeente kleef aan my vel en aan my vlees, en ek het slegs met my tandvlees ontsnap.

19:21 Ontferm julle oor my, ontferm julle oor my, o my vriende, want die hand van God het my getref!

19:22 Waarom vervolg julle my, soos God, en word nie versadig van my vlees nie?

19:23 Ag, mag my woorde tog maar opgeskrywe, mag hulle maar in 'n boek opgeteken word--

19:24 met 'n ystergriffel en lood--vir altyd in 'n rots ingekap!

19:25 Maar ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.

19:26 En nadat hulle so my vel afgeskeur het, sal ek nogtans uit my vlees God aanskou;

19:27 Hom wat k sal aanskou my ten goede, en my o--en geen vreemde nie--sal sien, My niere versmag van verlange in my binneste.

19:28 As julle s: Hoe sal ons hom vervolg, aangesien die wortel van die saak in hom gevind is! --

19:29 vrees dan vir die swaard, want grimmigheid is een van die oortredinge wat die swaard verdien, sodat julle kan weet dat daar 'n oordeel is.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International