Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 17

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

17:1 My gees is verward, my dae is uitgeblus, die graf wag op my.

17:2 Waarlik, bespottinge is my deel, en op hulle getwis moet my oog rus.

17:3 Gee tog 'n pand, staan borg vir my by U; wie anders sal vir my borgskap verleen?

17:4 Want U het hlle hart gesluit vir verstand; daarom sal U hulle nie laat triomfeer nie.

17:5 Hy wat vriende aanklaag vir 'n buitaandeel--die o van sy kinders sal versmag.

17:6 Maar Hy het my 'n spreekwoord vir die mense gemaak, en ek moet iemand wees wat hulle in die gesig spuug.

17:7 Daarom het my oog dof geword van verdriet, en al my lede is soos 'n skaduwee.

17:8 Die opregtes is daaroor ontsteld, en die onskuldige kom teen die goddelose in opstand.

17:9 Nogtans hou die regverdige vas aan sy weg, en die wat rein van hande is, neem toe in krag.

17:10 Maar, kom maar altyd weer aan, julle almal! 'n Wyse vind ek onder julle tog nie.

17:11 My dae is verby, my planne tot niet, die wense van my hart.

17:12 Van die nag maak hulle 'n dag; lig, s hulle, is naby vanwe die duisternis.

17:13 As ek hoop op die doderyk as my huis; in die duisternis my bed uitsprei,

17:14 die grafkuil toeroep: My vader is jy; die wurms: My moeder en my suster,

17:15 waar is dan my verwagting? Ja, my verwagting, wie ontdek dit?

17:16 Na die grendels van die doderyk sal dit neerdaal, wanneer daar tegelykertyd rus is in die stof.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International