Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 11

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

11:1 Toe het Sofar, die Namatiet, geantwoord en ges:

11:2 Moet die menigte van woorde onbeantwoord bly? Of moet 'n loslippige man reg h?

11:3 Sou jou gepraat manne laat swyg, sodat jy spot--sonder dat iemand jou beskaamd maak--

11:4 en s: Suiwer is my leer, en rein is ek in u o?

11:5 Maar, ag, as Gd maar wou spreek en sy lippe open teen jou!

11:6 En jou bekend wou maak dat die verborgenhede van die wysheid die insig verdubbel! Sodat jy kan weet dat God vir jou 'n deel van jou skuld deur die vingers sien.

11:7 Kan jy die dieptes van God peil? Of sal jy kan deurdring tot by die volmaaktheid van die Almagtige?

11:8 Hoogtes van die hemel is dit--wat kan jy doen? Dieper as die doderyk--wat kan jy weet?

11:9 Langer as die aarde is die maat daarvan en brer as die see.

11:10 As Hy verbyskuiwe en gevange neem en 'n regsvergadering oproep--wie sal Hom dan tehou?

11:11 Want Hy ken die valse mense, en Hy sien die ongeregtigheid sonder dat Hy juis daarop ag gee.

11:12 So kan dan 'n domme verstand verkry en 'n jong wilde-esel as mens gebore word.

11:13 As jy jou hart berei en jou hande uitbrei na Hom

11:14 --as daar ongeregtigheid in jou hand is, verwyder dit, en laat geen onreg in jou tente woon nie--

11:15 ja, dan sal jy jou aangesig kan ophef, vry van smet; en jy sal vasstaan sonder om te vrees.

11:16 Ja, jy sal die moeite vergeet; soos aan water wat verbygeloop het, sal jy daaraan dink.

11:17 En helderder as die middag sal die lewe oprys; is dit donker--dit sal wees soos die mre!

11:18 En jy sal vertrou, want daar is verwagting; en kyk jy rond--jy sal in veiligheid gaan slaap.

11:19 Ook sal jy l sonder dat iemand jou skrikmaak; en baie sal jou guns soek.

11:20 Maar die o van die goddelose sal versmag, en die toevlug is vir hulle verlore; en hulle verwagting is--uitblasing van die laaste asem.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International