Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 6

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

6:1 Maar Job het geantwoord en gesÍ:

6:2 Ag, was my verdriet maar goed geweeg en my ongeluk meteens in 'n skaal opgehef!

6:3 Ja, dan sou dit swaarder wees as die sand van die see; daarom is my woorde onbedagsaam.

6:4 Want die pyle van die Almagtige is in my, waarvan my gees die gif indrink; die verskrikkinge van God stel hulle teen my op.

6:5 Balk die wilde-esel by die grasspruitjies? Of bulk 'n bees by sy voer?

6:6 Word iets wat laf is, sonder sout geŽet? Of is daar smaak in die wit van 'n eier?

6:7 My siel weier om dit aan te raak; dit is net soos my walglike spys.

6:8 Ag, mag my bede maar uitkom, en mag God my verwagting maar gee!

6:9 En mag dit God behaag om my te verpletter, sy hand uit te strek en my af te sny!

6:10 Dan sou ek nog troos hÍ; ja, ek sou van vreugde opspring in onbarmhartige smart; want die woorde van die Heilige het ek nie verloŽn nie.

6:11 Wat is my krag, dat ek sou kan wag; en wat my uiteinde, dat ek geduldig sou wees?

6:12 Is my krag 'n krag van klip of my vlees van koper?

6:13 Is ek dan nie hulpeloos in myself nie, en is redding nie vir my weggedrywe nie?

6:14 Vir die moedelose moet daar liefde wees van die kant van sy vriend, ook al laat hy die vrees vir die Almagtige vaar.

6:15 My broers het troueloos gehandel soos 'n spruit, soos die bedding van spruite wat wegloop,

6:16 wat troebel is vanweŽ die ys, waarin die sneeu hom verberg--

6:17 in die tyd van gloeihitte verdwyn hulle; as dit warm word, droog hulle op uit hul plek.

6:18 Die paaie van hulle loop kronkelend weg en gaan heen in die wildernis en vergaan.

6:19 Die karavane van Tema het uitgekyk, die reisigers van Skeba het daarop gewag.

6:20 Hulle het beskaamd gestaan in hul vertroue; hulle het daarby gekom en was teleurgesteld.

6:21 So het julle dan vir my niks geword nie: julle sien verskrikking, en julle het gevrees.

6:22 Het ek dan gesÍ: Gee my iets? Of: Bring vir my 'n omkoopgeskenk uit julle vermoŽ?

6:23 Of: Red my uit die hand van die teŽstander? Of: Verlos my uit die hand van tiranne?

6:24 Onderrig my, en ťk sal swyg; en maak my duidelik waarin ek my misgaan het.

6:25 Hoe kragtig is opregte woorde, maar wat rig 'n bestraffing uit, van julle afkomstig?

6:26 Dink julle om woorde te bestraf? Maar die woorde van 'n wanhopige is vir die wind!

6:27 Ja, julle sou 'n wees uitloot en julle vriend verhandel.

6:28 Maar nou, kyk my asseblief aan: ek sal julle waarlik nie in jul gesig belieg nie.

6:29 Keer tog terug--laat daar geen onreg wees nie! Ja, keer terug--nůg is my geregtigheid daar.

6:30 Is daar onreg op my tong? Of kan my verhemelte nie die onheile onderskei nie?

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International