Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 4

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

4:1 Toe antwoord lifas, die Temaniet, en s:

4:2 As 'n mens dit met 'n woord by jou waag, sal jy ontstemd wees? Maar woorde inhou--wie kan dit?

4:3 Kyk, jy het baie mense tereggewys en slap hande versterk.

4:4 Jou woorde het opgerig die wat struikel, en jy het knikkende knie versterk.

4:5 Maar nou dat dit ju oorkom, is jy moedverlore; nou dat dit ju tref, is jy verslae!

4:6 Is jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou verwagting nie?

4:7 Bedink tog, wie het ooit onskuldig omgekom, en waar is opregtes verdelg?

4:8 Volgens ek gesien het: Die wat onreg ploeg en moeite saai, di maai dit.

4:9 Deur die asem van God kom hulle om, en deur die geblaas van sy toorn word hulle vernietig.

4:10 Die gebrul van die leeu en die stem van die bruller--ja, die tande van die jong leeus word uitgebreek.

4:11 Die leeu kom om by gebrek aan prooi, en die kleintjies van die leeuin word verstrooi.

4:12 Verder is 'n woord op geheimsinnige wyse na my gebring, en my oor het 'n gefluister daarvan opgevang,

4:13 by die gedagtespel, uit naggesigte gebore, wanneer diepe slaap op die mense val.

4:14 Skrik het oor my gekom en siddering en het my hele gebeente laat bewe.

4:15 Toe skuif daar 'n gees voor my verby; die hare van my vlees het opgerys.

4:16 Hy bly staan, maar ek kon sy gedaante nie herken nie--'n verskyning voor my o! Ek hoor die gefluister van 'n stem wat s:

4:17 Sou 'n sterfling regverdig wees voor God? Of 'n man rein wees voor sy Maker?

4:18 Kyk, in sy dienaars stel Hy geen vertroue nie, en by sy engele ontdek Hy dwaling.

4:19 Hoeveel meer by hulle wat kleihuise bewoon, van wie die grondslag in die stof is, wat fyngedruk word soos 'n mot.

4:20 Tussen mre en aand word hulle verpletter; hulle kom vir ewig om sonder dat iemand daar ag op gee.

4:21 Word hulle tentlyn nie losgeruk in hulle nie? Hulle sterwe, en dit sonder wysheid.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International