Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Job 3

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42]

3:1 Daarna het Job sy mond oopgemaak en sy dag vervloek.

3:2 En Job het begin en gesÍ:

3:3 Mag die dag vergaan waarop ek gebore is, en die nag wat gesÍ het: 'n Seun is ontvang.

3:4 Mag diť dag duisternis wees; mag God nie na hom vra daarbo nie en geen ligglans oor hom skyn nie.

3:5 Mag duisternis en doodskaduwee hom opeis, 'n wolkgevaarte oor hom gaan lÍ, dagverduisteringe hom verskrik.

3:6 Daardie nag--mag donkerheid hom wegruk, mag hy nie bly wees onder die dae van die jaar, in die getal van die maande nie kom nie.

3:7 Ja, mag diť nag onvrugbaar wees, geen gejubel tot hom deurdring nie.

3:8 Mag die dagvervloekers hom verwens, hulle wat die kuns verstaan om die LeviŠtan op te hits.

3:9 Mag die sterre van sy mŰreskemering verduister word; mag hy wag op lig, maar tevergeefs, en die ooglede van die dageraad nie sien nie.

3:10 Omdat hy vir my nie toegesluit het die deure van die moederskoot nie en moeite vir my oŽ nie verberg het nie.

3:11 Waarom het ek nie gesterf by die geboorte, nie uitgegaan uit die moederskoot en die asem uitgeblaas nie?

3:12 Waarom het knieŽ my teŽgekom, en waarom borste, dat ek moes drink?

3:13 Want dan sou ek daar gelÍ en stil gewees het; ek sou geslaap, ek sou dan rus gehad het,

3:14 saam met konings en raadsmanne van die aarde, wat puinhope weer opgebou het vir hulleself;

3:15 of saam met vorste wat goud besit, wat hulle huise met silwer gevul het.

3:16 Of ek sou, soos 'n weggestopte misgeboorte, nie bestaan het nie, soos kinders wat die lig nie gesien het nie.

3:17 Daar hou die goddelose op met woel, en daar rus hulle wie se kragte uitgeput is.

3:18 Die gevangenes is almal saam gerus; hulle hoor die stem van die drywer nie.

3:19 Klein en groot is daar gelyk, en die slaaf is vry van sy heer.

3:20 Waarom gee Hy lig aan die ellendige en lewe aan die wat verbitterd is van siel;

3:21 wat wag op die dood, en hy kom nie; en meer na hom grawe as na verborge skatte;

3:22 wat bly sou wees met gejuig, hulle sou verheug as hulle die graf kon vind?

3:23 Waarom gee Hy lig aan 'n man wie se weg verborge is, 'n man wat deur God aan alle kante ingesluit is?

3:24 Want soos my brood kom my gesug, en my gebrul word uitgestort soos water.

3:25 As ek iets vreesliks vrees, kom dit oor my; en die ding waarvoor ek bang is, kom na my toe.

3:26 Ek het geen kalmte en geen stilte en geen rus nie, of daar kom die onrus!

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International