Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

2 Samuel 5

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24]

5:1 Toe kom al die stamme van Israel na Dawid in Hebron, en hulle spreek en sÍ: Hier is ons, u been en u vlees is ons!

5:2 Gister sowel as eergister toe Saul koning oor ons was, het ķ Israel uit-- en ingelei; en die HERE het aan u gesÍ: Jy moet my volk Israel oppas, en jy moet 'n vors wees oor Israel.

5:3 So het dan al die oudstes van Israel na die koning in Hebron gekom; en koning Dawid het met hulle 'n verbond in Hebron gesluit voor die aangesig van die HERE, en hulle het Dawid as koning oor Israel gesalf.

5:4 Dertig jaar was Dawid oud toe hy koning geword het; veertig jaar het hy geregeer.

5:5 In Hebron het hy oor Juda sewe jaar en ses maande geregeer, en in Jerusalem het hy drie en dertig jaar oor die hele Israel en Juda geregeer.

5:6 Toe die koning met sy manne na Jerusalem wegtrek teen die Jebusiete, die bewoners van die land, het hulle met Dawid gespreek en gesÍ: Jy sal hier nie inkom nie, maar die blindes en lammes sal jou verdrywe--dit wil sÍ: Dawid sal hier nie inkom nie.

5:7 Maar Dawid het die bergvesting Sion ingeneem; dit is die stad van Dawid.

5:8 En Dawid het daardie dag gesÍ: Elkeen wat 'n Jebusiet verslaan, laat hom in die waterkanaal neerwerp die lammes sowel as die blindes, van wie Dawid se siel 'n afkeer het! Daarom sÍ hulle: 'n Blinde en 'n lamme mag nie in die huis kom nie.

5:9 En Dawid het in die bergvesting gaan woon en dit die stad van Dawid genoem; en Dawid het rondom, van Millo af na die binnekant, gebou.

5:10 En Dawid het gedurigdeur groter geword, en die HERE, die God van die leŽrskare, was met hom.

5:11 Toe stuur Hiram, die koning van Tirus, boodskappers na Dawid met sederhout en skrynwerkers en klipkappers, en hulle het vir Dawid 'n huis gebou.

5:12 So het Dawid dan gewaar geword dat die HERE hom as koning oor Israel bevestig en sy koningskap verhef het ter wille van sy volk Israel.

5:13 En Dawid het uit Jerusalem meer byvroue en vroue geneem, nadat hy uit Hebron gekom het; en vir Dawid is meer seuns en dogters gebore.

5:14 En dit is die name van die wat vir hom in Jerusalem gebore is: SŠmmua en Sobab en Natan en Salomo,

5:15 en Jibhar en Elisķa en Nefeg en JŠfia,

5:16 en ElisŠma en …ljada en Elifťlet.

5:17 Toe die Filistyne hoor dat Dawid as koning oor Israel gesalf was, het al die Filistyne opgetrek om Dawid te soek, maar Dawid het dit gehoor en afgetrek na die bergvesting.

5:18 En die Filistyne het gekom en hulle versprei in die dal RefŠim.

5:19 Toe het Dawid die HERE geraadpleeg en gesÍ: Sal ek optrek teen die Filistyne? Sal U hulle in my hand gee? En die HERE het aan Dawid gesÍ: Trek op, want Ek sal die Filistyne verseker in jou hand gee.

5:20 Daarop het Dawid na Bašl-Pťrasim gegaan, en Dawid het hulle daar verslaan en gesÍ: Die HERE het voor my heen deur my vyande gebreek soos water deurbreek; daarom het hy diť plek Bašl-Pťrasim genoem.

5:21 En hulle het hul afgode daar agtergelaat, en Dawid en sy manne het dit saamgeneem.

5:22 Maar die Filistyne het nog weer opgetrek en hulle in die dal RefŠim versprei.

5:23 Toe raadpleeg Dawid die HERE, en Hy sÍ: Jy moet nie optrek nie: trek agter hulle om en val hulle aan vlak voor die balsembosse.

5:24 En as jy 'n geruis van voetstappe in die toppe van die balsembosse hoor, moet jy gou maak, want dan het die HERE voor jou uitgetrek om die leŽr van die Filistyne te verslaan.

5:25 En Dawid het gedoen net soos die HERE hom beveel het, en hy het die Filistyne verslaan van GŪbeon af tot naby Geser.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International