Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Deuternomium 25

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34]

25:1 As daar tussen manne 'n twis is en hulle na die gereg kom en die regters hulle vonnis en die regverdige regverdig verklaar en die skuldige skuldig verklaar,

25:2 as dan die skuldige slae verdien, moet die regter hom laat l en hom in sy teenwoordigheid met 'n aantal slae laat slaan ooreenkomstig sy skuld;

25:3 veertig slae mag hy hom laat gee, nie meer nie, dat hy hom nie verder met baie slae bo di laat slaan en jou broer voor jou o veragtelik gemaak word nie.

25:4 Jy mag 'n os nie muilband as hy graan dors nie.

25:5 As broers bymekaar woon en een van hulle sterwe sonder dat hy 'n seun het, dan mag die vrou van die oorledene nie daarbuite 'n vreemde man s'n word nie; haar swaer moet by haar ingaan en haar as sy vrou neem en die swaershuwelik met haar sluit;

25:6 en die eersgeborene wat sy baar, moet staan op naam van sy oorlede broer, dat sy naam nie uit Israel uitgedelg word nie.

25:7 Maar as dit die man nie beval om sy skoonsuster te neem nie, moet sy skoonsuster na die poort opgaan na die oudstes toe, en s: My swaer weier om sy broer se naam in Israel in stand te hou; hy wil met my die swaershuwelik nie sluit nie--

25:8 dan moet die oudstes van sy stad hom roep en met hom spreek; bly hy dan daarby staan en s: Dit beval my nie om haar te neem nie--

25:9 dan moet sy skoonsuster voor die o van die oudstes na hom toe nader kom en sy skoen van sy voet aftrek en in sy gesig spuug, en sy moet verklaar en s: So moet met die man gedoen word wat die huis van sy broer nie wil bou nie.

25:10 En sy naam moet in Israel genoem word: Die huis van die kaalvoet.

25:11 As manne met mekaar veg, die een met die ander, en die een se vrou aankom om haar man te red uit die hand van die een wat hom slaan, en haar hand uitsteek en hom by die skaamdele gryp,

25:12 dan moet jy haar hand afkap; jou oog mag nie verskoon nie.

25:13 Jy mag nie twee soorte weegstene, 'n grote en 'n kleintjie, in jou sak h nie.

25:14 Jy mag in jou huis nie twee soorte efas, 'n grote en 'n kleintjie, h nie.

25:15 Jy moet 'n volle en regte gewig h; jy moet 'n volle en regte efa h; sodat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God jou sal gee.

25:16 Want almal wat hierdie dinge doen, is 'n gruwel vir die HERE jou God--almal wat onreg doen.

25:17 Dink aan wat Amalek op die pad by julle uittog uit Egipte aan jou gedoen het,

25:18 hoe hy jou op die pad tegekom het en by jou die agterhoede, al die swakkes agter jou, verslaan het terwyl jy moeg en mat was, en hy God nie gevrees het nie.

25:19 As dan die HERE jou God vir jou rus gee van al jou vyande rondom, in die land wat die HERE jou God jou as erfenis sal gee om dit in besit te neem, dan moet jy die gedagtenis van Amalek onder die hemel uitdelg; vergeet dit nie.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International