Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Numeri 24

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36]

24:1 Toe BŪleam sien dat dit goed was in die oŽ van die HERE om Israel te seŽn, het hy hom nie soos die vorige kere tot towery gewend nie, maar sy gesig na die woestyn gedraai.

24:2 Toe BŪleam sy oŽ opslaan en Israel sien soos hy volgens sy stamme in die laer staan, het die Gees van God op hom gekom.

24:3 En hy het sy spreuk aangehef en gesÍ: BŪleam, die seun van Beor, spreek, en die man met geopende oog spreek.

24:4 Die hoorder van die woorde van God spreek, hy wat die gesigte van die Almagtige sien, wat neerval en geopende oŽ het.

24:5 Hoe mooi is jou tente, o Jakob, jou wonings, o Israel!

24:6 Soos dale met waterlope wat hulle ver uitstrek, soos tuine by 'n rivier, soos alewees wat die HERE geplant het, soos seders by die water.

24:7 Water vloei uit sy emmers, en sy saad is by baie waters. En laat sy koning hoŽr wees as Agag, en sy koninkryk hom verhef!

24:8 God wat hom uit Egipte uitgelei het, is vir hom soos die horings van 'n buffel; hy sal nasies, sy vyande, verteer en hulle gebeente stukkend breek en met sy pyle verbrysel.

24:9 Hy buig hom, hy gaan lÍ soos 'n leeu en soos 'n leeuin: wie sal hom opjaag? GeseŽnd is hulle wat jou seŽn, en vervloek is hulle wat jou vervloek!

24:10 Toe het Balak baie kwaad geword vir BŪleam en sy hande saamgeslaan, en Balak het aan BŪleam gesÍ: Ek het jou laat roep om my vyande te vloek, en kyk, jy het nou al drie maal net geseŽn!

24:11 Trek dan nou gou na jou woonplek! Ek het gesÍ dat ek jou hoog sal vereer; maar kyk, die HERE het jou van verering teruggehou.

24:12 Toe het BŪleam vir Balak gesÍ: Het ek nie alreeds met jou boodskappers wat jy na my gestuur het, gespreek en gesÍ nie:

24:13 Al gee Balak my sy huis vol silwer en goud, ek kan die bevel van die HERE nie oortree om goed of kwaad uit my eie hart te doen nie; wat die HERE spreek, dit sal ek spreek.

24:14 En nou, kyk, ek gaan na my volk toe. Kom, ek sal jou inligting gee, wat hierdie volk jou volk sal aandoen aan die einde van die dae.

24:15 Toe het hy sy spreuk aangehef en gesÍ: BŪleam, die seun van Beor, spreek, en die man met geopende oog spreek.

24:16 Die hoorder van die woorde van God spreek, en hy wat die wetenskap van die Allerhoogste ken, wat die gesigte van die Almagtige sien wat neerval en geopende oŽ het.

24:17 Ek sien hom, maar nie nou nie, ek aanskou hom, maar nie naby nie: 'n ster kom te voorskyn uit Jakob, en 'n septer kom uit Israel op, en hy verbrysel die slape van die hoof van Moab en werp al die oorlogsugtiges omver.

24:18 Ook sal Edom 'n besitting wees; en SeÔr, sy vyande, sal 'n besitting wees, maar Israel neem toe in krag.

24:19 En laat daar een uit Jakob heers en die vrygeraaktes uit die stede vernietig.

24:20 Toe hy Amalek sien, het hy sy spreuk aangehef en gesÍ: Amalek is die eersteling van die heidene, maar sy einde is ondergang.

24:21 Toe hy die Keniete sien, het hy sy spreuk aangehef en gesÍ: Jou woonplek is vas, en jou nes is gebou op die rots.

24:22 Ewenwel sal Kain tot verwoesting wees. Hoe lank nog? Assur sal jou as gevangene wegvoer.

24:23 Verder het hy sy spreuk aangehef en gesÍ: Wee, wie sal lewe as God dŪt beskik?

24:24 En skepe kom van die kant van die KittiŽrs af, en hulle verneder Assur en hulle verneder Heber; en hy is ook tot ondergang bestem.

24:25 Toe het BŪleam hom klaargemaak en weggetrek en na sy woonplek teruggekeer. En Balak het ook sy koers gegaan.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International