Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Numeri 23

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36]

23:1 Toe s Bleam vir Balak: Bou vir my hier sewe altare en berei vir my hier sewe bulle en sewe ramme.

23:2 En Balak het gedoen soos Bleam verlang het; en Balak en Bleam het 'n bul en 'n ram op elke altaar geoffer.

23:3 Daarop s Bleam vir Balak: Bly by jou brandoffer staan, en ek sal heengaan; miskien sal die HERE my tegemoetkom, en wat Hy my ook al laat sien, sal ek jou bekend maak. En hy het na 'n kaal heuwel gegaan.

23:4 En God het Bleam tegemoetgekom, en hy het vir Hom ges: Sewe altare het ek reggemaak en 'n bul en 'n ram op elke altaar geoffer.

23:5 Toe l die HERE 'n woord in Bleam se mond en s: Gaan terug na Balak, en so moet jy spreek.

23:6 En hy het na hom teruggegaan terwyl hy daar staan by sy brandoffer, hy en al die vorste van Moab.

23:7 En hy het sy spreuk aangehef en ges: Uit Aram laat Balak my haal, die koning van Moab--uit die berge van die Ooste: Kom vervloek Jakob vir my, en kom, verwens Israel.

23:8 Hoe sal ek vloek wie Gd nie vloek nie? En hoe sal ek verwens vir wie die HERE nie verwens nie?

23:9 Want van die top van die rotse af sien ek hom, en van die heuwels af aanskou ek hom. Kyk, 'n volk wat afgesonderd woon en hom nie tot die nasies reken nie.

23:10 Wie het die stof van Jakob getel? En wie, volgens getal, die vierde deel van Israel? Laat my sterwe die dood van die opregtes, en laat my einde soos syne wees!

23:11 Toe s Balak vir Bleam: Wat het jy my aangedoen? Ek het jou laat haal om my vyande te vloek, en kyk, jy het net gesen!

23:12 En hy antwoord daarop dt: Moet ek dan nie sorgvuldig alles spreek wat die HERE in my mond l nie?

23:13 Daarop s Balak vir hom: Kom tog saam met my na 'n ander plek vanwaar jy hom kan sien--net sy kant sal jy sien, maar heeltemal kan jy hom nie sien nie--en vervloek hom daarvandaan vir my.

23:14 En hy het hom saamgeneem na die Veld van die Wagte, op die top van Pisga, en sewe altare gebou en 'n bul en 'n ram op elke altaar geoffer.

23:15 Toe s hy vir Balak: Bly hier staan by jou brandoffer, en ek sal daar op 'n ontmoeting wag.

23:16 En die HERE het Bleam ontmoet en 'n woord in sy mond gel en ges: Gaan terug na Balak, en so moet jy spreek.

23:17 En hy het by hom gekom terwyl hy daar staan by sy brandoffer, en die vorste van Moab by hom. En Balak s vir hom: Wat het die HERE gespreek?

23:18 Toe hef hy sy spreuk aan en s: Staan op Balak, en hoor! Luister na my, seun van Sippor!

23:19 God is geen man dat Hy sou lieg nie; of 'n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hy iets s en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie?

23:20 Kyk, ek het ontvang om te sen; en het Hy gesen, dan kan ek dit nie keer nie.

23:21 'n Mens aanskou geen ongeregtigheid in Jakob en sien geen onheil in Israel nie. Die HERE sy God is met hom, en die gejubel tot eer van die Koning is by hom.

23:22 God wat hulle uit Egipte uitgelei het, is vir hulle soos die horings van 'n buffel.

23:23 Want daar is geen towery teen Jakob of waarsery teen Israel nie. Nou sal van Jakob en van Israel ges word wat God gedoen het.

23:24 Kyk, 'n volk wat opstaan soos 'n leeuin, en soos 'n leeu verhef hy hom. Hy gaan nie l voordat hy roof eet en die bloed van die wat verslaan is, drink nie.

23:25 Toe s Balak vir Bleam: Jy moet hulle glad nie vloek nie, en jy moet hulle glad nie sen nie.

23:26 Maar Bleam antwoord en s vir Balak: Het ek nie dit met jou gespreek nie: Alles wat die HERE spreek, dit sal ek doen?

23:27 Verder s Balak vir Bleam: Kom tog, ek sal jou na 'n ander plek saamneem; miskien sal dit reg wees in die o van God dat jy hulle vir my daarvandaan vervloek.

23:28 Toe neem Balak Bleam saam na die top van Peor wat oor die wildernis afkyk.

23:29 Daarop s Bleam vir Balak: Bou vir my hier sewe altare, en berei vir my hier sewe bulle en sewe ramme.

23:30 En Balak het gedoen soos Bleam verlang het en 'n bul en 'n ram op elke altaar geoffer.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International