Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Exodus 24

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40]

24:1 Daarna het Hy vir Moses gesÍ: Klim na die HERE toe op, jy en Ašron, Nadab en AbŪhu en sewentig van die oudstes van Israel, en buig julle neer van ver af.

24:2 En laat Moses alleen nader kom na die HERE toe, maar hulle moet nie nader kom nie; en die volk mag nie saam met hom opklim nie.

24:3 Toe Moses kom en aan die volk al die woorde van die HERE en al die verordeninge vertel, antwoord die hele volk met een stem en sÍ: Al die woorde wat die HERE gespreek het, sal ons doen.

24:4 En Moses het al die woorde van die HERE opgeskrywe en die mŰre vroeg hom klaargemaak en onder die berg 'n altaar gebou, en twaalf gedenkstene volgens die twaalf stamme van Israel.

24:5 En hy het jongmanne van die kinders van Israel gestuur; diť het brandoffers geoffer en as dankoffers bulle vir die HERE geslag.

24:6 En Moses het die helfte van die bloed geneem en dit in komme gegooi en die helfte van die bloed teen die altaar uitgegooi.

24:7 En hy het die boek van die verbond geneem en dit voor die ore van die volk gelees. En hulle het gesÍ: Alles wat die HERE gespreek het, sal ons doen en daarna luister.

24:8 Toe neem Moses die bloed en gooi dit uit op die volk en sÍ: Dit is die bloed van die verbond wat die HERE met julle gesluit het op grond van al hierdie woorde.

24:9 Daarop het Moses opgeklim met Ašron, Nadab en AbŪhu en sewentig van die oudstes van Israel.

24:10 En hulle het die God van Israel gesien, en onder sy voete net soos 'n vloerwerk van saffierstene en so helder soos die hemel self.

24:11 Maar Hy het sy hand nie na die uitgesoektes van die kinders van Israel uitgestrek nie, en hulle het God aanskou; daarop het hulle geŽet en gedrink.

24:12 Toe sÍ die HERE vir Moses: Klim op die berg na My toe en vertoef daar, dat Ek jou die kliptafels kan gee en die wet en gebooie wat Ek geskryf het om hulle te onderrig.

24:13 Hierop het Moses klaargemaak en Josua, sy dienaar. En Moses het op die berg van God geklim

24:14 en aan die oudstes gesÍ: Wag hier vir ons tot ons na julle terugkom. En kyk, Ašron en Hur is by julle; wie regsake het, kan na hulle gaan.

24:15 Toe Moses die berg opklim, het 'n wolk die berg oordek.

24:16 En die heerlikheid van die HERE het op die berg Sinai gebly, en die wolk het dit ses dae lank oordek. En op die sewende dag het Hy na Moses geroep uit die wolk.

24:17 En die verskyning van die HERE se heerlikheid was in die oŽ van die kinders van Israel soos 'n verterende vuur op die top van die berg.

24:18 En Moses het binne-in die wolk ingegaan en die berg opgeklim. En Moses was op die berg veertig dae en veertig nagte.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International