Home Christian Library Power Bible CD Bible Downloads Online Bibles Sermons Advertise
Bible Study Tools Christian Videos Christian Music Audio Bibles Audio Books Bible Studies
Green Tea Herbal Tea Instant Tea Organic Tea Sugar Free Tea Instant Diet Tea
Tea Wholesale eBay Tea Store Green Tea Health Book

Dream Guide | Dreams | Nightmares | Interpreting Dreams | Meaning of Dreams | Dream Science | Dreaming FAQs
Online Dream Dictionary  |  Dream Analysis  |  Dream Symbols  |  How To Interpret  |  Books  |  Psychic Development
Free Dream Dictionary  |  Meaning of Dream Numbers  |  Meaning of Dream Colors  |  Dream Psychology  |  eBooks
Psychic Phone Advisor  |  iPod's  |  Tea Deals


Tell a Friend
Bible Search Tools | Spiritual Dream Meanings | Christian Dream Interpretations | Tea Leaf Reading


Main Afrikaans Index

 

Genesis 15

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] [30] [31] [32] [33] [34] [35] [36] [37] [38] [39] [40] [41] [42] [43] [44] [45] [46] [47] [48] [49] [50]

15:1 NŠ hierdie dinge het die woord van die HERE tot Abram gekom in 'n gesig en gesÍ: Vrees nie, Abram, Ek is vir jou 'n skild en jou loon is baie groot.

15:2 Toe vra Abram: Here HERE, wat sal U my gee, aangesien ek sonder kinders heengaan en die erfgenaam van my huis die Damaskťner EliŽser is?

15:3 Verder het Abram gesÍ: Aan my het U geen nageslag gegee nie; so sal dan die bediende van my huis my erfgenaam wees.

15:4 Toe kom die woord van die HERE tot hom en sÍ: Hierdie een sal jou erfgenaam nie wees nie, maar die een wat uit jou liggaam sal voortkom, hy sal jou erfgenaam wees.

15:5 Daarop lei Hy hom uit na buite met die woorde: Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel. En Hy sÍ vir hom: So sal jou nageslag wees.

15:6 En hy het in die HERE geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken.

15:7 Verder het Hy vir hom gesÍ: Ek is die HERE wat jou uitgelei het uit Ur van die ChaldeŽrs om jou hierdie land in besit te gee.

15:8 En hy sÍ: Here HERE, waaraan sal ek weet dat ek dit in besit sal neem?

15:9 En Hy antwoord hom: Neem vir My 'n driejaaroud vers en 'n driejaaroud bokooi en 'n driejaaroud ram en 'n tortelduif en 'n jong duif.

15:10 En hy het dit alles vir Hom gebring en dit middeldeur gedeel en die helftes teenoor mekaar gelÍ; maar die voŽls het hy nie verdeel nie.

15:11 Toe kom daar roofvoŽls op die dooie diere af, maar Abram het hulle weggejaag.

15:12 En toe die son wou ondergaan, val daar 'n diepe slaap op Abram, en kyk, skrik en groot duisternis het hom oorval.

15:13 Daarop sÍ Hy vir Abram: Weet verseker dat jou nageslag vreemdelinge sal wees in 'n land wat aan hulle nie behoort nie; daar sal hulle diensbaar wees en verdruk word vier honderd jaar lank.

15:14 Maar Ek sal ook die nasie oordeel aan wie hulle diensbaar moet wees, en daarna sal hulle uittrek met baie goed.

15:15 Maar jy sal na jou vaders gaan in vrede, jy sal in goeie ouderdom begrawe word.

15:16 En die vierde geslag sal hierheen terugkom, want die ongeregtigheid van die Amoriete is tot nog toe nie vol nie.

15:17 En nŠ sononder, toe dit heeltemal donker was, gaan daar 'n rokende oond en vurige fakkel tussen diť stukke vleis deur.

15:18 Op diť dag het die HERE met Abram 'n verbond gesluit en gesÍ: Aan jou nageslag gee Ek hierdie land, van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:

15:19 die Keniete en Kenissiete en Kadmoniete

15:20 en Hetiete en Feresiete en RefaÔete

15:21 en Amoriete en Kanašniete en Girgasiete en Jebusiete.

 

  Dream Interpretation Help  |  Nostradamus  |  Dreams-Sigmund Freud  |  Dreams-Carl Jung  |  Dreams-James Stout  |  Dream Meanings

 Prophecy  |  Online Bibles  |  How to Pray  |  Spiritual Poems  |  Free Psychic Phone Reading  |  Dream Interpretation Books 
  Recommend This Page   |   Bookmark This Page   |   Make Us Your Homepage  

If You Like Our Website, Feel Free To Link To Any Page.

Home | Free Dream Interpretation | Online Dream Dictionary | Free Meanings of Dreams
Free Audio Bible | Online Bible Study | Green Tea Powder
Reading Tea Leaves | Advertise | News | Contact Us


Spirit Community & SpiritCommunity.com ô

Disclaimers
Site Edited by August H. Wald, Ph.D.

Web Hosting by WebKor International